Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Angora

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marnelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies, gemaklik en alles wat jy nodig het. Blyplek was mooi en skoon. Daar was ook Netflix wat lekker was vir 'n reënerige dag. Koffie en melk was ook gegee, en daai bed slaap baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker verrassing! Pragtige plek! Baie mooi en groter as wat ons verwag het. Sentraal geleë, grondvloer met private braaiplek. Alles wat jy benodig is hier, asook WiFi, en die inverter is 'n bonus! Winter sal lekker wees met die kaggels in die huis. Ons sien julle gou weer! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustig. Gemaklike skoon en netjiese verblyf. Beskikbaarheid van WiFi en TV met Netflix, DSTV stream ens. was great!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devilliers V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld verblyf in 'n pragtige omgewing. Dit was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
Angora
Baie dankie. Hoop om julle weer te ontvang.

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Dit was baie aangenaam om by Angora oor te bly. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Ons het gesukkel met die TV, maar Gerhard het ons dadelik kom help. Kort net 'n broodrooster en 2 glasbakke met deksels. Ons sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie Gerhard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monya D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Heerlik gerus en lekker gefliek. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is netjies en skoon. Ek sal net losmatte op sementvloere gooi of hout verskaf om stofies in die winter aan te steek. Want die sementvloere is nogal koud in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Ons meisies het die speletjies baie geniet wat voorsien was. Ons meisies het dit baie geniet om daar vir 'n week te bly. Dis 'n stunning en skoon plekkie waar 'n mens lekker kon ontspan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Baie lekker en rustig! Sal beslis terug wees. Baie oulike verblyf. Skoon en netjies en alles wat jy nodig het! Gasheer se kommunikasie is baie goed. Lekker buite braai area en lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2024

Gerieflik met genoeg beweegspasie vir almal. Slaapkamers kort spieëls en hangers in die kas. Tweede slaapkamer het geen kas vir klere. Badkamer: Stortgordyn is nie effektief of higiënies nie. Kombuis: Baie netjies - kan doen met 'n tafel as oppervlak om op te werk. Sit- en leefarea is pragtig. Dankie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Gerhard
Angora
Dankie Sarel. Spieëls kom hierdie week in en ons is besig om te werk aan die badkamer. Sal aandag gee aan jou punte.

Chris O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2023

One night stay. Nice and neat. Great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 21, Joe Maura Woonstelle, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4012afdc370a8a5408e74d70bb0a2ee610a41cc6ae9f9642e4db94e5cb677f670b50fafdcd5dc77a59f4a0cf54866977b6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 21 Long Street Joe Maura Apartments 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.090994252224 21.262830899983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang