Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anguna Holiday Flats

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louisa J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Pragtige see-uitsig. Onthou net jou R1000 terugbetalingdeposito vat 'n hele rukkie voordat jy dit terugkry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Very clean and beautifully situated right on the beach. Top security and very pleasant supervisor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomcebo B
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Awesome Had a great time and felt safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Uitstekend! Baie geniet. Baie mooi en netjies! Waarde vir jou geld, meer waarde as geld. Hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Russell
Anguna Holiday Flats
Hi Collin, Thank you very much.

Riette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Skoon, netjies en baie oulike plekkie om in te bly. Personeel vriendelik en behulpsaam. Goed toegerus vir 'n rustige wegbreek. Direkte uitkyk op strand en see. Stort is groot. Ons verblyf was baie wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Russell
Anguna Holiday Flats
Hi Riette, Thanks for your rating and it was a pleasure to have you here. Kind regards Susan Wheeler Manager

Denyse V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Puik ligging en uitsig. Ongelukkig is die strande toegemaak op die tweede dag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Mooi, skoon en netjies. Opsigter, Corrie, baie behulpsaam en vriendelik. Eenhede bied genoeg privaatheid. Geen WiFi en kan nie Explora opkoppel nie. LNB is die probleem. Ons sal beslis weer na Anguna gaan en het alreeds by vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolanda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Lieflik, ontspanned. Privaat en veilig. Rustig. Ons is vriendelik ontvang. Gemaklik, ruim en netjiese verblyf! En werklik op die strand. Die plek lyk nes die foto's! Ons het heerlik gebly. Veilige speelplek vir ons kleinkind. Wonderlike see-uitsig. Alles is in werkende toestand. Sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Awesome. Fantastiese uitsig. Op die strand. Sien die dolfyne en walvisse. Wat meer kan jy vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luuca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2020

Lovely location, clean beach, lovely sea views, spacious and comfortable. I will definitely visit Anguna again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d9a5805d0b39611cf0c08fe58a90f566182e26d33da04fff2f67776f8e4654245ffc8b24169abbfbd5a24bb9087f9d5d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Anguna Holiday Flats Forest Road 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.855418526183 30.377940544983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang