Anguna Holiday Flats
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Anguna Holiday Flats is in die kusdorpie Margate aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë.
Dié kompleks het 6 selfsorgwoonstelle wat see se kant toe kyk. Elke woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n skottelgoedwasser, 'n sitkamer met 'n TV, 'n eetkamer en 'n ruim veranda. Daar is ook gedeelde braaigeriewe op die grasperk en veilige parkeerplek op die perseel.
Die kompleks bied direkte toegang tot die swemstrand via 'n veiligheidshek. Margate is 'n puik vakansiebestemming met fantastiese besienswaardighede, soos pragtige strande, die Skyline Nature Reserve, Oribi-kloof, Beaver Creek Koffielandgoed en die Margate Country Club. Mense wat hou van visvang, branderry, muurbal, tennis, rolbal en perdry is gewoonlik dol oor dié plek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Russell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anguna Holiday Flats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anguna Holiday Flats, Foreststraat, Margate, 4275, KwaZulu-Natal