Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ani-Lem Self-Catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ani-Lem Self-Catering is ideaal geleë in die skilderagtige dorp, Ficksburg en is perfek vir oornagverblyf.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sommige van die besienswaardighede naby Ficksburg sluit die sneeubedekte Lesotho-berge en verskeie kersieverwante ervarings in. Clarens is ook naby en gaste kan die kunstige Oos-Vrystaat sowel as die rustige versteekte juweel, Ficksburg, ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Marie-louise L
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker oorgebly. Gasvrou het ons persoonlik ontvang en vir seker gemaak ons het alles wat nodig is. Woonstel ruim en netjies. Sal enige tyd weer ...
Sien meer
Aug 2024
Waldemar R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie vriendelik ontvang, ons het gevra om vroeër in te klok en hulle was gereed vir ons. Baie dankie.
Jul 2024
Cathy R
Gesin met tieners
5.0
Ideal for an overnight stay and cost effective. Place was clean and ready for us. Well equipped with electric blankets. Towels were pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Bloem Cupboards And Aluminium T/a Lumber City Bfn S
Besigheidsreis
5.0
Veilig, waarde vir geld, en so gasvry! Dankie vir julle gasvryheid en moeite om ons installasie span te akkommodeer op kort kennisgewing! Hulle het le...
Sien meer
Apr 2024
Frans V
Saam met vriende
5.0
Wow. Willem en Anizka het ongelooflik baie moeite gedoen om ons oorslaap so gemaklik en gerieflik te maak as wat hulle kan. Die fyn detail het ons met...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Ani-Lem Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257dff8d83ae0eee541f5ebb2ac2f1ed279c83e5f61ca9fda82a3ee4bb84722e412ba2a91bd71c73724c2cd043b2db43c35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 102 Fontein Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.874712423165 27.882166312416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang