Ani-Lem Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ani-Lem Self-Catering is ideaal geleë in die skilderagtige dorp, Ficksburg en is perfek vir oornagverblyf.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sommige van die besienswaardighede naby Ficksburg sluit die sneeubedekte Lesotho-berge en verskeie kersieverwante ervarings in. Clarens is ook naby en gaste kan die kunstige Oos-Vrystaat sowel as die rustige versteekte juweel, Ficksburg, ervaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink Ani-Lem Self-Catering het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 102, Ficksburg, 9730, Vrystaat