Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anina's Dream

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Rea C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie goeie keuse. Anina's Dream het alles wat ons nodig gehad het. Susan was baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Die tuinkothuisie het in al ons behoeftes voldoen. Dit was netjies en goed ingerig. Gemaklik en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marié L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik gebly en Susan en Viljoen is wonderlike gashere, altyd gewillig om te help. Die gastehuis is gerieflik geleë en goed toegerus. 'n Lekker blyplek vir ons maandelikse besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Anina's Dream
Anna-marie dit was so lekker om jul hier te hê. Baie dankie vir hierdie review. Ons sien uit na jul toekomstige besoeke. Jul was lieflike gaste wat altyd welkom by ons sal wees.

Marlene A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2021

Voel tuis, mense is baie vriendelik. Gasvryheid van uitstaande gelhalte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Anina's Dream
Marlene baie dankie dat jy tyd afgestaan het vir hierdie resensie. Ons waardeer dit.

Gavin B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2019

Susan is 'n great gasvrou, het regtig ons verblyf geniet. Het 'n awesome tyd gehad en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Anina's Dream
Thanks Gavin, it was great hosting you and your friends. You are more than welcome to come and stay with us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c2ff70d5a55d4260420931f74b276ac0d3d14c5b971d05f5e5f66a3780656a7a29a14e1194a3b1781ac22ebbcee7cab0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 63 Stepping Stones Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860641290826 18.652299773628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang