Anina's Dream
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rea C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie goeie keuse.
Anna-marié L - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en Susan en Viljoen is wonderlike gashere, altyd gewillig om te help.
Anina's Dream se terugvoer
Anna-marie dit was so lekker om jul hier te hê. Baie dankie vir hierdie review. Ons sien uit na jul toekomstige besoeke. Jul was lieflike gaste wat altyd welkom by ons sal wees.
Marlene A - Des 2021
Algehele gradering
Voel tuis, mense is baie vriendelik.
Anina's Dream se terugvoer
Marlene baie dankie dat jy tyd afgestaan het vir hierdie resensie. Ons waardeer dit.
Gavin B - Des 2019
Algehele gradering
Susan is great host, realy enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Susan is 'n great gasvrou, het regtig ons verblyf geniet.
Het 'n awesome tyd gehad en sal beslis weer daar gaan bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anina's Dream se terugvoer
Thanks Gavin, it was great hosting you and your friends. You are more than welcome to come and stay with us again.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang