Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anina's Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anina's Dream bied selfsorgverblyf in die woonbuurt Eversdal, in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Die instansie bied 2 eenhede op die perseel.

Die Tuinkothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige kombuis en 'n leefarea. Hierdie losstaande eenheid bied toegang tot 'n buite-kaggel op die onderdakstoep. 'n Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die kompakte ateljee-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-sitkamer en -slaaparea en 'n kombuisie. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens wat gekombineer kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 'n aparte ingang.

Albei eenhede het 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en gratis WiFi-toegang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anina's Dream het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stepping Stones-weg 63, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c2ff70d5a55d4260420931f74b276ac0d3d14c5b971d05f5e5f66a3780656a7a29a14e1194a3b1781ac22ebbcee7cab0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 63 Stepping Stones Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.860641290826 18.652299773628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang