Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anita's Self-catering

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Anita se woonstel nr 1
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens in die ander kamer en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n dubbelkookplaat. Daar is nie 'n oond nie. Dit het ook 'n groot onderdakbraaistoep wat as die eetarea en leefarea dien. Die eenhied het ook 'n TV en 'n opwaskamer. Gaste kan die pragtige see-uitsig geniet of die bosbokkies in die groenstrook langs die huis dophou. Die eenheid is nie rolstoelvriendelik nie. Gebruik slegs houtskool in die braai asb. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle breekskade sal op die kliënt se rekening gelaai word.

Huisreëls

Hierdie eenheid is nie vir troeteldiere geskik nie.
Geen harde musiek nie.
Dit moet stil wees tussen 22:00 en 07:00.
Die eienaar woon op die perseel.
Indien iets stukkend is, laat weet asb. die eienaar.
Gaste kan vra vir 'n waterdig laken vir kinders om op te slaap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Anita se woonstel nr 3 op die boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed in die een kamer, 2 enkelbeddens in die ander kamer en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. In die leefarea is daar 'n slaapbank vir 'n ekstra persoon, mits vooraf reëlings getref is. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en'n oopplan kombuis en -sitkamer met 'n pragtige see-uitsig en wildsbokke wat wei. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Daar is 'n dek, braai en DStv met PVR in die sitkamer. Gebruik slegs houtskool in die braai asb. Linne word voorsien. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Alle breekskade sal op die kliënt se rekening gelaai word.

Huisreëls

Hierdie eenheid is nie vir troeteldiere geskik nie.
Geen harde musiek nie.
Dit moet stil wees tussen 22:00 en 07:00.
Die eienaar woon op die perseel.
Indien iets stukkend is, laat weet asb. die eienaar.
Gaste kan vra vir 'n waterdig laken vir kinders om op te slaap.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUFexzLBMQ5IfrT2e4zU1I0AWEH4DwZOLgk7cdS4CLAC4waVSb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 4) 194 5 1 5 48 E Grata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.199794471143 22.027197373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang