Anita's Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 193
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Randall V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Liesl V - Sep 2024
Algehele gradering
Was a wonderful stay.
Elline L - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Skoon, netjiese en ruim akkommodasie (as die gebruik van trappe nie pla nie).
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Heerlike gaste wat ek ook kan aanbeveel. Lekker daggie
Celeste D - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful view.
Anne V - Jun 2024
Algehele gradering
Lafenis vir jou siel.
Joubert U - Jun 2024
Algehele gradering
Wat 'n voorreg.
Johannes B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Albert N - Mei 2024
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes.
Bertie G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Andrew B - Apr 2024
Algehele gradering
Friendly and accommodating host. A wonderful stay, again.
Marle N - Apr 2024
Algehele gradering
Lekke gebly.
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om jou weer te sien.
Sam L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim, netjies en gerieflike woonstel no 3 met pragtige see-uitsig.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Waardeer.
Du Toit B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker stil area en mooi bokke langs huisie gesien in middae.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie. Was heerlik om julle hier te verwelkom.
Steve V - Feb 2024
Algehele gradering
Dis 'n heerlike ruim en gerieflike plek en die gasvrou het ons baie tuis laat voel.
Marlene S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly by Anita's.
Johann M - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik en gasvrou vriendelik en hulpvaardig.
Rene P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Gerhard T - Okt 2024
Algehele gradering
Anita is baie vriendelik en ons het sommer dadelik tuis gevoel.
June J - Jul 2024
Algehele gradering
Woonstel was ruim en netjies met alles wat ons benodig gehad het.
Michael K - Jan 2024
Algehele gradering
Die moeite werd. Met my vrou en 2 volwasse kinders oorgeslaap. Dit is die 2de keer dat ons hier oorslaap, voorheen op die grondvloer en hierdie keer op die 1ste vloer, hierdie een beslis ons gunsteling. Baie netjies en ruim en alles is daar wat jy nodig het.
Rudi V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Naby aan die strand, groot en ruim met 'n ingeboude braai!
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie Lynette. Ek sal aandag gee daaraan.
Fatima L - Des 2023
Algehele gradering
Awesome service!
Leanthia T - Des 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, privaat, het verblyf en gesinstyd geniet.
Anita's Self-catering se terugvoer
Bly om te weet julle het dit geniet.
Sharleen W - Okt 2023
Algehele gradering
Great.
Lavinia B - Okt 2023
Algehele gradering
It was quiet and private.
Felecia Z - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome host, beautiful and cosy home with breathtaking views.
Anita's Self-catering se terugvoer
Thanks Felecia. Have a lovely day
Marle N - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike vakansieverblyf met die mooiste uitsig.
Lees meerJohan F - Sep 2023
Algehele gradering
Dankie.
Khushi C - Jun 2023
Algehele gradering
An absolute value for money stay with amazing view and comfort.
Anita's Self-catering se terugvoer
Thank you for the lovely review. It was a pleasure to have such nice people to stay.
Anelda W - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige gemaklike akkommodasie.
Addcliff D - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing family vacation.
Monika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Sanette L - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Emmanuel M - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice place to stay. Clean and value for money.
Elisna L - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid en mooi se baas.
Louwrens P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Marize D - Apr 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Anita's Self-catering se terugvoer
Middag. Baie dankie. Julle kuier ook baie vir Annemarie beteken.
Elzette N - Sep 2023
Algehele gradering
Veilige rusplek.
Mariana N - Feb 2023
Algehele gradering
Uitsig baie mooi. Baie spasie. Baie netjies.
Daulina C - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Marilise B - Feb 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Rachel M - Feb 2023
Algehele gradering
It was fine.
Anita's Self-catering se terugvoer
I'm sorry you did not enjoy your stay here. Unfortunately, you did not bring the lights not working to my attention, even though we had numerous conversations. If you had, I would have gladly remedied the situation. All guests are more than welcome to rent both the upper and lower units at the combined rate if they do not wish to share the entrance with strangers.
Lorraine N - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en waarde vir geld.
Anita's Self-catering se terugvoer
Beste Lorraine. Bly julle veilig by die huis. Oulike gaste
Koos V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid is allerbeste. Anita se persoonlike ontvangs is uiters vriendelik en gasvry.
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie.
Cheryl K - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant with lovely views of fauna and flora.
Anita's Self-catering se terugvoer
Hi there, it was a great prevalence to have met you.
Sam L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig, pragtige uitsigte, ruim en netjies. Goeie waarde vir geld by Woonstel 3.
Lees meerMarthinus K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs deur eienaar self.
Stewart A - Aug 2022
Algehele gradering
Excellent value for money. Highly recommended.
Jan H - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende uitsig oor pragtige Danabaai. Netjies, ruim en vriendelik. Sal nêrens anders weer oornag nie.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie. Ons het lekker gesels oor ons gedeelde kennisse. Bly julle veilig
Nicky D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Mario J - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wilhelm M - Jul 2022
Algehele gradering
Regtig gemaklik en netjies. Verskriklike vriendelike gasvrou.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Baie vriendelik e gaaf en pragtige gaste
Andre O - Jul 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Anita's Self-catering se terugvoer
Lekker om julle te ontmoet.
Ellen D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, skoon en netjiese plek. Eienaar was baie vriendelik.
Sarie J - Mei 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet, die tyd was te min.
Reagan A - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier. Diens was verskriklik goed en die eienaar was baie vriendelik. Baie dankie vir die naweek se verblyf.
Lushane C - Jun 2022
Algehele gradering
Die heel beste. Jy voel tuis, soos familie. Die moeite wat die tannie gedoen het vir my en my familie, woorde kan nie beskryf hoe gelukkig ons was om daar op te eindig nie.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. 'n Mens doen wat jy kan as sulke mooi mense hulp nodig het. Julle sal nog ver in die lewe kom.
Eliz-mari O - Jun 2022
Algehele gradering
Amazing.
Eliz-mari O - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is so bly julle het lekker gerus.
Marlene M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi blyplek, netjies, met alle geriewe.
Thomas V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Rubin R - Apr 2022
Algehele gradering
Die was alright, net die geyser wat by tye af was en die eienaar op dieselfde perseel bly.
Leslie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect for a weekend getaway. Very spacious, clean and tidy, everything you need. Peaceful surroundings with a beautiful sea view.
Drienie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou en netjiese, pragtige verblyf!
Dewald E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig, mooi uitsig en netjies.
Danyell W - Jan 2022
Algehele gradering
Perfek vir vinnige wegbreek.
Santa V - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Pragtig en netjies.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie Santa, waardeer die mooi woorde.
Derick O - Jan 2022
Algehele gradering
Anita's Self-catering is voorwaar 'n wonderlike en ontspanne ondervinding gewees! Die gasvrou, Anita, het ons hartlik ontvang en was altyd behulpsaam!
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie Derick vir die mooi boodskap. Het julle besoek ook baie geniet. Goeie jaar verder.
Anita
Veronique C - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Delano H - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi, rustige omgewing, met 'n lekker uitsig oor di see.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dankie mooi dag
Salomie P - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Pottie P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde. Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Cornelle L - Jun 2022
Algehele gradering
Baie bekostigbaar en ruim.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dit was heerlik om julle te verwelkom.
Chris S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en diens.
Charl M - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike boerekuier.
Ulrike C - Nov 2022
Algehele gradering
What a lovely view from the top unit.
Anita's Self-catering se terugvoer
Thanks for the nice review. Sorry I was not available.
Daniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig is goed.
Lees meerMariza V - Mei 2022
Algehele gradering
Eenheid 1: LekkeSlaap is net so treurig met kwaliteit van verblyf nagaan soos die verblyf self was.
Lees meerPetrus W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die tyd was te kort.
Ian K - Nov 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Adelaide B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ruim en netjiese woonstel met pragtige uitsig.
Faiek A - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing
Barnard M - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie, lekker dag. Groete
Deidre O - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Francie R - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Nirde B - Apr 2021
Algehele gradering
Dis 'n pragtige huisie met 'n see-uitsig. Tannie Anita is lief en dierbaar!
Lukas K - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed toegruste, netjiese verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Theuns S - Apr 2021
Algehele gradering
Atmosfeer, rustigheid en uitsig.
Daniel F - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker, ons het tuis gevoel op ons vakansie en die diens is die beste. Baie baie dankie.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dagse. Was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ben E - Feb 2021
Algehele gradering
Very accommodating and lovely friendly people.
Nico S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Goeie waarde vir geld.
Fagrie H - Jun 2021
Algehele gradering
This stay was awesome
Jana-mari V - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspannend en verfrissend.
Junita Arends A - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Delano H - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ruim woonstel met al die nodige items.
Lizette V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Christine M - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, mooi uitsig en rustig.
Eddie E - Des 2020
Algehele gradering
Feels like home.
Ismail S - Nov 2020
Algehele gradering
Friendly hosts. Home away from home.
Bruce P - Sep 2020
Algehele gradering
Definitely a hidden gem with a wonderful host and home away from home.
Anita's Self-catering se terugvoer
Hi there, thank you for the lovely review. We are looking forward to seeing you again.
Johan W - Feb 2020
Algehele gradering
Anita is baie gasvry en ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer by een van haar eenhede gaan vakansie hou.
Lolitha P - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met vriendelike, behulpsame tannie. Sal enige tyd weer besoek.
Willem V - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig en vriendelik.
Antoinette R - Mrt 2020
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon. Moes vra vir koffie, melk en suiker, sy het dit dadelik gebring. Baie vriendelike en behulpsame dame
Irwin F - Okt 2020
Algehele gradering
Helpful host creating a feelling of a home away from home.
Maritsa V - Jan 2020
Algehele gradering
Was lekker en die moeite werd.
Erasmus D - Des 2020
Algehele gradering
Stil, gemaklik en aangenaam.
Fredelene D - Jan 2020
Algehele gradering
Vacation.
Lees meerAlfred S - Jan 2020
Algehele gradering
We made the best of it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het die beste daarvan gemaak.
Sal nie weer daar bly nie. Na 4 nagte se verblyf het die eienaar geweier om vars beddegoed en handdoeke aan ons te gee. Vir ons was dit 'n belediging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ella B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike oornag!
Gert S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig en vriendelike diens.
Louis G - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, sal weer daar bly.
Debbie B - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Liana K - Jul 2019
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Roelof G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie dankie, ons het heerlik gerus.
Christi J - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en veilige omgewing.
Hendrik L - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Jean V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Logan F - Mei 2019
Algehele gradering
Anita's Self-catering sal ek beslis aanbeveel.
Christopher T - Mei 2019
Algehele gradering
Very very nice.
Nathalie W - Apr 2019
Algehele gradering
Beste verblyf in Danabaai.
Lees meerHendrina G - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Pj D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Wilmien S - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent.
Andries S - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en mooi uitsig.
Sandra F - Feb 2019
Algehele gradering
Baie gasvry, huislik en rustig.
Lee M - Feb 2019
Algehele gradering
Beste ooit!
Jo Ann B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was beslis die beste.
Barend L - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anton V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly in Danabaai.
Manda C - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker woonstel om te bly.
Wynand C - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig met asemrowende see-uitsig!
Marieta S - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Don G - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent value for money. Charming hostess. We will be back here again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende waarde vir geld. Oulike gasvrou. Ons sal weer kom.
Die instansie is goeie waarde vir geld. Die gasvrou is baie oulik en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die baie bosbokkies was 'n bonus. Baie mooi uitsig oor die se. Ons beveel die gastehuis sterk aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anita's Self-catering se terugvoer
Hi there Don. Thanks and have a lovely trip.
Carol F - Nov 2019
Algehele gradering
A lovely quiet location with a nice sea view and friendly, helpful service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker stil ligging met 'n mooi see-uitsig en vriendelike, behulpsame diens.
Die selfsorg-toerusting in die huis was baie lekker en die beddegoed / handdoeke ook lekker. Dit is egter nodig om skoonmaaklappe (vir vloer / stort / bad, ens.) in die badkamers en kombuis uit te sit wat gaste kan gebruik. Bedmatjies en tafels sal ook lekker wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Patrick H - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Bramdill M - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Marilise B - Jul 2019
Algehele gradering
The view and the place is absolutely worth it.
Henro V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike blyplek met vriendelike gasvryheid.
Susan N - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Joy S - Nov 2018
Algehele gradering
It's been like home away from home.
Joanie P - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Grant M - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties, goed en net all round great!
Anita's Self-catering se terugvoer
Dear Grant,
Thank you, we are looking forward to seeing you again.
Regards,
Anita's Self-catering
Kershia P - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Yolande V - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dit was great om julle as gaste te hê. Welkom weer hier by ons.
Tobie R - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing met pragitge uitsig oor die see.
Anita's Self-catering se terugvoer
Bly julle het dit geniet hier in ons paradys. As die kinders weer sport het, weet julle waar om te bly.
Jordaan C - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Liana R - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly.
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is bly julle geniet die omgewing net soos ons. Baie welkom om terug te kom. Het dit genirt om julle hier te hê. Beveel julle sterk aan as gaste.
Bianca C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig.
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie bly julle dit geniet aangesien julle die eerste gaste was wat bo gebly het.
Wilma W - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige en veilige omgewing.
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is baie bly julle het lekker gerus. Baie stil en rustige mense. Beveel hulle as gaste
Anita
Sampie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Anita's Self-catering se terugvoer
Sampie en Beverly is baie vriendelik en hulpvaardig.
Het gou vriende geword en sal nog baie kuier as hulle in hulle huis in Grootbrak intrek.
Anthony M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was 'n lieflike groep om te ontmoet!
Monique B - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Anita's Self-catering se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet en was lekker met die kinderjies hier. Groete
Sathya P - Jan 2018
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Anita's Self-catering se terugvoer
Lovely people from India and was so fortunate to interact with them. I learnt a lot and they enriched my life.
Ilva R - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Genevieve J - Des 2018
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Tatum O - Sep 2018
Algehele gradering
Only down fall was that you can't play music and kinder if people are away from home, they tend to have stay awake.
Francois J - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat die plekkie so netjies agter gelaat is, dit word waardeer.
Michelle C - Nov 2017
Algehele gradering
Clean, quiet, peaceful.
Charlene J - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Helena E - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from Home.
Erika V - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Thys B - Apr 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Rentia P - Mrt 2017
Algehele gradering
Sielerus!
Anita's Self-catering se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Ek sê altyd ons bly in die hemel.
Groete
Anita
Lee G - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en netjies, sal Anita's self catering aanbeveel.
Theresa S - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Aubrey V - Okt 2017
Algehele gradering
Clean, comfortable accommodation in lovely quiet location with stunning view.
Janski C - Des 2017
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Anita's Self-catering se terugvoer
Baie dankie en ek is baie bly julle grniet dit hier.
Gert V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie privaat en rustig, net die een vir die wat rus soek, baie veilig parkering.
Liana V - Sep 2017
Algehele gradering
Ek voel net die prys is bietjie te hoog, veral omdat daar geen kuierruimte binne woonstel is nie, en moes ons in die kamer kuier.
Chris J - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekende ligging, persoonlike diens, netheid.
Rene H - Des 2016
Algehele gradering
Privaat en veilig en baie stil.
Jayson S - Jan 2016
Algehele gradering
Asemrowende verblyf en ongelooflike gasvryheid!
Iwan D - Jan 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ruim huis met asemrowende uitsig.
Lees meerDominique D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en mooi uitsig.
Arthur C B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was vir ons onvergeetlik.
Melody C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik ingerig en lieflike verblyf.
Anita's Self-catering se terugvoer
Hi Melody.
Dit was my plesier om sulke vriendelike en aangename mense hier te kon huisves.
Julle altyd weer baie welkom.
Groete
Bertie J - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Vereena P - Aug 2015
Algehele gradering
Will go again!
Nicolene G - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Rene K - Mrt 2015
Algehele gradering
Lekker gerus!
Gary M - Feb 2015
Algehele gradering
Lieflike aand gehad. Akkommodasie is uitstekend.
Marcello P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie geniet, asemrowende uitsig.
Nadine H - Feb 2015
Algehele gradering
We definitely enjoyed our stay, lovely service. Well done!
Joelandi B - Aug 2015
Algehele gradering
Rustig en veilig. Gasvryheid 10 uit 10!
Lauretha V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het vir drie aande by Anita's Self-catering oorgeslaap.
Elmarie R - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Netjies met 'n pragtige uitsig.
Connie B - Feb 2015
Algehele gradering
Alhoewel ons net vir 1 week daar was, het ons die verblyf baie geniet - baie ruim en netjies.
Annette F - Okt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Anita's Self-catering se terugvoer
Beste Annette,
Baie dankie vir terugvoer, ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sal aandag gee aan jou versoek.
Vriendelike groete,
Anita
Patricia B - Mei 2015
Algehele gradering
Will not stay there again.
Lees meerAnita's Self-catering se terugvoer
We are sorry that you found the flat inadequate. Maybe you should have booked the house rather than the flat if you were planning to have a family reunion with a lot of people. The flat has less space, which are indicated on the website, but in case of a misunderstanding, we also stated this clearer on the website now. It is suitable to sleep 1-4 people with two bedrooms, a bathroom and kitchenette and does not have a lounge. However, we have equipped the kitchenette now with additional utensils and the shower door are fixed.
Jack D - Des 2015
Algehele gradering
Lekker, net ver van die see.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: E Grata-straat 48, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang