Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anjana Mutual Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anjana Mutual Heights is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die Atlantiese kus.

Dié solderwoonstel bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n elektroniese kluis, 'n spieëltafel en ingeboude kaste. Die badkamer is op die onderste verdieping geleë en het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n induksie-kookplaat met 'n oond, 'n wasdroër-masjien en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei om te gebruik. Die aangrensende sitkamer bied 'n bank om op te ontspan, en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. 'n Toegewysde parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar vir gaste om te gebruik, maar is in die aangrensende gebou geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Thato Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 10, Old Mutual Heights, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb07a34159c945c3e7cde251aa50ebbdb270b86323753e2884a62252f34b2929fe3055b035901df6f907df186ab0b3e08f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 2) 10 Darling Street Old Mutual Heights 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9243426 18.4222524

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang