Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anju Self-Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicole J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very friendly host and enjoyed our stay a lot. Very friendly host. Very cosy and quiet area. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmé H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig en veilig met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Skoon en netjies. Baie rustig en stil. Weg van die verkeer. Na genoeg aan alles wat jy nodig het. Net ses minute vanaf die strand en restaurante. Veilig. Onderdak parkering. WiFi. Ek sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aqeelah C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing, relaxed, peaceful. What a pity we could only stay 2 nights. We didn't want to leave. This is a beautiful venue for wanting to break away from your busy life. Where you can relax and just enjoy the peace and quiet with your loved one. It was a pleasure to meet the host, a gracious host, who welcomed us with a big hug and a smile and had a little surprise waiting for us as well. Your apartment is really beautiful. We really enjoyed our visit and have highly recommended you to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Anju Self-Catering
Aqeelah, it was so nice to have you here. You are guests that any guest house can accommodate with love. Thank you for leaving the place so clean. Looking forward to receiving you here again. Regards, Juanita

Abraham B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het ons gate uit geniet. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Anju Self-Catering
Abraham, dit was so lekker om jou en jou vroutjie by ons te hê. Ons sien uit om jul weer hier in 2024 welkom te heet.

Mushen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die atmosfeer was wonderlik en alles was net gerieflik. Ek het 'n ongelooflike tyd gehad by Anju Self-Catering. Die kamer was ruim en silwer skoon met wonderlike dekor en kraakvars lakens. Dankie aan Juanita wat so oplettend en kreatief was, asook uit haar pad gegaan het om te verseker dat ons gemaklik was en my toegelaat het om 'n bietjie later te kon uitteken. Dankie! Sal dit aanbeveel vir my kollegas en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Anju Self-Catering
Mushen, baie dankie vir die mooi woorde. Ek het dit baie geniet om jul hier te hê, en jou verjaarsdag met jou te deel. Ek sien uit om dit weer met jou te deel in 2024. Julle was wonderlike gaste

Danelene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Most wonderful breakaway I had in a long time. The most satisfying break away. The owner is very friendly. The place is wonderful for anyone who wants to get away and spend quiet time away from home. The place is in a very secure area. We had a wonderful stay and will definitely go again. It is neat and tidy and makes you want to stay longer. I would recommend this place to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Anju Self-Catering
Danelene, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om jul hier te hê. Ek sien uit daarna om jul weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: FA Venterkeeromstraat 7, Goede Hoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a01fb670185effaa410e09216257a5d9c0864f8944b3c85d426ed45718a9d8857db675ac73f3b9ecd76a40a0929aa6a9eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 FA Venter Close Goede Hoop 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.098142775322 18.828820946321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang