Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anker @ 942 Duinepark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Anker @ 942 Duinepark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kim J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J

Restful and calm.

Very pleasant stay. The house has everything you need for a breakaway and walking distance from the beach. The kids appreciated the family games. The main bedroom has an electric blanket, which was a blessing. Witsand is a quiet town, and I would suggest you bring along food from home as there is only a small cafe.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Kim - we appreciate your review and we're glad you enjoyed your stay!

Anker @ 942 Duinepark
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johann D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Beslis die moeite werd.

Baie dankie vir 'n lekker skoon huisie by die see, met alles nodig daarin om lekker rustig te kuier. Lekker dinge om te doen in die omgewing. Ons gaan beslis weer daar kom kuier.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Anker @ 942 Duinepark
Deon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Kan ons nie maar daar gebly het nie?

Heerlik, lyk presies soos op foto's op webtuiste.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Deon!

Anker @ 942 Duinepark
Rhamiz H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhamiz H

All ages of the family had fun, something for everyone.

We enjoyed our stay, it had everything we needed in the unit. The WiFi was a problem but the owner communicated prior to our stay that it was dependent on the weather if it would work.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi, Rhamiz

Sorry for the inconvenience of the WiFi. Thank you for understanding that the weather can influence the signal. We're hoping to get Fibre cables installed soon.

Thank you

Anker @ 942 Duinepark
Raniah L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raniah L

Excellent.

It was very quiet. You could leave the door open without hesitating about stuff getting missing, no distractions.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Thanks, Raniah. Glad you had a good stay.

Anker @ 942 Duinepark
Lani H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani H

Ons het so lekker gerus.

Was 'n vinnige besluit om weg te gaan en die eienaar was so behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan draai.

Sonja L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja L

Goed ingerigte akkommodasie.

Plekkie was netjies en goed ingerig. Gerieflik met alles wat benodig word.

Pierre S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S

Fantastiese plek.

Meubels gee 'n ou afwerking met uiters moderne toerusting. Vermaak is uit die boonste rakke. Alles was fantasties. Dit is skoon, netjies en goed afgewerk. Ek sal enige tyd weer teruggaan en dit hoog aanbeveel aan vriende en familie. 'n Juweel.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie, Pierre! Dis altyd lekker om te hoor wanneer gaste die tydjie by die see geniet het!

Hoop ons sien jul gou weer!

Anker @ 942 Duinepark
Etienne P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P

Ons het 'n langnaweek in Witsand spandeer. Seevakansie gehou.

Ons wou graag vir die eerste keer gaan kyk hoe lyk Witsand en het met ons drie klein kindertjies vir twee nagte in Anker @ 942 Duinepark geslaap. Ons het dit baie geniet en lekker in die huisie gebly. Die huisie het nie 'n see uitsig nie, maar is 'n kort stappie van die gety poel en rotse af en 'n kort rit van die hoofstrand en restaurant af.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Etienne!

Anker @ 942 Duinepark
Arthur B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

Baie lekker gebly en gerus.

Die huis is baie gerieflik ingerig en ons het baie lekker gebly. Die rustic styl laat mens sommer lekker ontspan. Die huis is skoon en netjies. Sal beslis weer die huis boek. Alles wat jy nodig het is in die huis. Daar kan tot 5 slaap in die huis. Beide die agent en eienaar het ons baie gehelp. Die huis is stap afstand van die strand. Al terugvoer is die Smart TV wat nie altyd saam met die WiFi wou kommunikeer nie. Die WiFi het n sterk sein en is vinnig. My pa het gevra daar moet na die TV se koppeling gekyk word. Dit kan relevant wees vir as dit 'n reënerige of winderige dag is, soos wat met ons gebeur het. Die skoonmaakfooi is dalk bietjie hoog, aangesien die skottelgoed deur 'n skottelgoedmasjien gewas is deur ons self. Die huis is perfek vir somer en winter, met 'n binnenshuise en buitebraai. Na al die plekke op die webtuiste wat ek na gekyk het in Witsand, is dit een van die beste! Dis die perfekte langnaweek wegbreekplek. Tarief per nag is redelik. Die agent het ook nuttige skakels/links aangestuur na restaurante ens.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Arthur.

Ongelukkig speel die weer soms 'n rol met die internetkonneksie. Op hierdie stadium het ons slegs toegang tot een verbruiker.

Ons is bly dat jul lekker gekuier het.

Anker @ 942 Duinepark
Vivienne B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne B

Baie lekker gekuier. Als wat jy nodig het is daar. Personeel tops.

Fantastiese plek. Veilig.

Petro P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Lovely cosy place, spacious with all you need. The kitchen and house was well equipped and modern and about 200m from the beach. They are well equipped for load shedding.

We would definitely be back!

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Petro, we're glad to hear that you enjoyed your visit. See you again.

Anker @ 942 Duinepark
Derick S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S

Pragtige skoon en goed toegerus.

Ons het regtig baie lekker gebly. Die huis is pragtig en smaakvol asook baie goed toegerus. Daar is alles wat jy nodig het en dit was baie skoon en netjies. Ons kan met vrymoedigheid die huis aanbeveel!

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Derick Summers. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Anker @ 942 Duinepark
Yda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yda P

Lekker familie bestemming.

Anker @ 942 Duinepark het aan al ons behoeftes voldoen en ons het lekker gebly.

Matty N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty N

The stay was most enjoyable, thank you.

Will visit again, thank you.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi M

Glad you had a good stay.

Hope to see you again.

Anker @ 942

Anker @ 942 Duinepark
Louise S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Baie lekker om daar te bly. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek naweek.

Plek was skoon, netjies, goed toegerus en naby alles. Sal beslis weer daar bly.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Louise

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit om jul weer te sien.

Anja Cordier

Anker @ 942 Duinepark
Koos K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Skoon netjies en vriendelike ontvangs met alles wat nodig is vir lekker kuier.

Dis skoon en netjies en is toegerus met alles wat nodig is vir naweek by see.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Koos.

Anker @ 942 Duinepark
Chris V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie mooi en netjies en ten volle toegerus met alles wat jy nodig het.

Baie mooi en netjies, die TV met Netflix is 'n groot bonus.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Ons is bly jul het lekker gekuier.

Anker @ 942 Duinepark
Nadine D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D

Ons het vreeslik lekker gebly, rus en see, baie lag en braai.

Anja, eienaar van huis, besondere mensie, nie self ontmoet maar baie vriendelik, Tania, agent ook baie vriendelik en behulpsaam. Die huisie was perfek als wat ons nodig gehad het was daar baie skoon en netjie, free WiFi so kon musiek luister en movies kyk. Loopafstand van see, sommer als in een. Beveel die anker sterk aan. Definitief kuier ons gou weer.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Nadine
Wow, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit word vreeslik waardeer. Ons is bly jul het lekker gekuier.

Anker @ 942 Duinepark
Arnold D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Bitter lekker.

Blyplek om aan te beveel vir enige iemand wat waarde vir geld soek.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Arnold
Ons is bly dat jul lekker gebly het. Groete
Anja Cordier

Anker @ 942 Duinepark
Leana S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Vinnige vakansie.

Ons het impulsief besluit om vir 'n paar aande in Witsand oor te bly en die verblyf die aand voor ons reis bespreek. Die huisie is baie netjies en goed toegerus. Lieflike binne braai en ons 6 jarige het die legkaarte en boekies in die huisie baie geniet. 'n Vinnige stappie neem jou tot by die water. Ons sal vir seker weer hier inloer. Baie dankie aan Tania en span.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Hi Reece

Ek is bly jul het lekker gekuier! Dankie vir die mooi woorde.

Anker @ 942

Anker @ 942 Duinepark
Shaun T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun T

Lekker, sal defnitief weer kom kuier!

Enigste probleem was die stadige internetkonneksie.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag gee daaraan. Daar is slegs een verskaffer wat opvang by ons op hierdie stadium.
Groete
Anja

Anker @ 942 Duinepark
Frans J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Uitstekende verblyf.

Als nuut en skoon. Word sterk aanbeveel.

Anker @ 942 Duinepark se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ek hoop ons sien jul gou weer.

Anker @ 942 Duinepark
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6591419a50251dc4c2cd8957d0c35a257f17cec8fb2d30375ba9f2d60504fe75726474b9a6e6e672be2a3269b7bd854595de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 Tuna Street Duinepark 942 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391658413903 20.862728785582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang