Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anker @ 942 Duinepark

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Kim J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Restful and calm. Very pleasant stay. The house has everything you need for a breakaway and walking distance from the beach. The kids appreciated the family games. The main bedroom has an electric blanket, which was a blessing. Witsand is a quiet town, and I would suggest you bring along food from home as there is only a small cafe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Hi Kim - we appreciate your review and we're glad you enjoyed your stay!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Groot plesier, Grace. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Johann D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n lekker skoon huisie by die see, met alles nodig daarin om lekker rustig te kuier. Lekker dinge om te doen in die omgewing. Ons gaan beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Deon N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Kan ons nie maar daar gebly het nie? Heerlik, lyk presies soos op foto's op webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Deon!

Rhamiz H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

All ages of the family had fun, something for everyone. We enjoyed our stay, it had everything we needed in the unit. The WiFi was a problem but the owner communicated prior to our stay that it was dependent on the weather if it would work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Hi, Rhamiz Sorry for the inconvenience of the WiFi. Thank you for understanding that the weather can influence the signal. We're hoping to get Fibre cables installed soon. Thank you

Raniah L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. It was very quiet. You could leave the door open without hesitating about stuff getting missing, no distractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Thanks, Raniah. Glad you had a good stay.

Lani H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Ons het so lekker gerus. Was 'n vinnige besluit om weg te gaan en die eienaar was so behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Goed ingerigte akkommodasie. Plekkie was netjies en goed ingerig. Gerieflik met alles wat benodig word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fantastiese plek. Meubels gee 'n ou afwerking met uiters moderne toerusting. Vermaak is uit die boonste rakke. Alles was fantasties. Dit is skoon, netjies en goed afgewerk. Ek sal enige tyd weer teruggaan en dit hoog aanbeveel aan vriende en familie. 'n Juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Baie dankie, Pierre! Dis altyd lekker om te hoor wanneer gaste die tydjie by die see geniet het! Hoop ons sien jul gou weer!

Etienne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Ons het 'n langnaweek in Witsand spandeer. Seevakansie gehou. Ons wou graag vir die eerste keer gaan kyk hoe lyk Witsand en het met ons drie klein kindertjies vir twee nagte in Anker @ 942 Duinepark geslaap. Ons het dit baie geniet en lekker in die huisie gebly. Die huisie het nie 'n see uitsig nie, maar is 'n kort stappie van die gety poel en rotse af en 'n kort rit van die hoofstrand en restaurant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anja
Anker @ 942 Duinepark
Dankie vir die mooi terugvoer, Etienne!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6591419a50251dc4c2cd8957d0c35a257f17cec8fb2d30375ba9f2d60504fe75726474b9a6e6e672be2a3269b7bd854595de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 Tuna Street Duinepark 942 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391658413903 20.862728785582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang