Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anker @ 942 Duinepark

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 20 Desember 2024. Bespreekbaar tot 27 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 R735 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Anker @ 942 is in Witsand geleë en die ideale plek vir 'n gesinswegbreek, veral met kinders.

Hierdie lieflike eenheid bied verblyf aan tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n staanwaaier en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en ook genoeg kasspasie vir tasse. Daar is 2 badkamers waarvan een 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet het. Die ander is 'n aparte gastetoilet. Swemhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas/vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en ook 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n buitebraai.

Die huis is naby die getypoel en strand. Walvisse besoek graag die kus waar hulle soms met hul kalwe gesien kan word. Daar is ook wonderlike visvangplekke op die strand waar gereeld kabeljou en mosselkrakers gevang word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Richard T
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n koue winderige naweek, maar die kuier saam die familie was baie lekker. Ons het baie lekker gebly met ons kinders. Die huis het alles in wa...
Sien meer
Sep 2024
Kim J
Gesin met klein kinders
5.0
Restful and calm. Very pleasant stay. The house has everything you need for a breakaway and walking distance from the beach. The kids a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johann D
Gesin met tieners
5.0
Beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n lekker skoon huisie by die see, met alles nodig daarin om lekker rustig te kuier. Lekker dinge om te doen i...
Sien meer
Jun 2024
Deon N
Gesin met tieners
5.0
Kan ons nie maar daar gebly het nie? Heerlik, lyk presies soos op foto's op webtuiste.
Mrt 2024
Rhamiz H
Gesin met klein kinders
5.0
All ages of the family had fun, something for everyone. We enjoyed our stay, it had everything we needed in the unit. The WiFi was a pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anker @ 942 Duinepark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R1 050 R735
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 942, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6591419a50251dc4c2cd8957d0c35a257f17cec8fb2d30375ba9f2d60504fe75726474b9a6e6e672be2a3269b7bd854595de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R735 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 Tuna Street Duinepark 942 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391658413903 20.862728785582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang