Anker Huis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sherringham-singel 614, Ivystrand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anker Huis is 'n gastehuis wat in die klein dorpie Port Edward geleë is. Die huis bestaan uit 3 eenhede, die Woonstel, Skulpkamer en die Seekamer.
Die Woonstel is die enigste eenheid wat toegerus is vir selfsorg en elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n televisiekamer in die hartjie van die huis.
Gaste kan die gewilde Ivy-strand geniet wat 509 m van die huis af is en ander doendinge sluit visvang, voetslaan en die bekende Mac Banana in wat 'n verskeidenheid restaurante en doendinge bied vir die hele gesin om te geniet. Gaste kan ook hul inkopies daar doen. Gaste kan ook in die tuin ontspan en lees.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Ligging
- Sherringham-singel 614, Ivystrand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sherringham-singel 614, Ivystrand, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang