Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Veronique T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie ristig gewees, veiligheid en baie naby aan die see. Dit was ongelooflike stil en kon die see hoor. Dit was baie lekker. Alles was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Ankergooi
Baie dankie vir mooi woorde ,kom kuier weer.

Bd V
Lang verblyf
4.8
Jan 2022

Boere gasvryheid! Dis 'n baie lekker stil en veilige area. By die see. Lekker braai en kuier area. Die eienaars Oom Kobus en Tannie Hermien baie aangename boere mense. Ons het regtig baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd aan beveel en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Ankergooi
Dit was vir ons lekker om so n hegte familie te kon akkomodeer, baie idankie vir die goeie resensie .kpm kuier weer. Groete, Kobus en Hermine

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming. Sal weer daar gaan bly. Baie gerieflike huis. Met al die nodige benodighede in huis. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Ankergooi
Dit was lekker om julle daar te hê, bly julle het die kuier geniet. Kom kuier weer, dankie vir goeie resensie. Groete, Kobus en Hermine.

Almarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dit was heerlik by Ankergooi se klein woonstel. Dis ideal vir 'n paartjie wat net 'n wegbreek benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marozanne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2021

Baie lekker en goed-toegeruste verblyf. Skoon, goed toegerus en baie hulpvaardig. Ruim kamers en braai-area buite. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Ankergooi
Baie dankie vir die mooi woorde en gradering. Kom kuier weer. Groete, Kobus en Hermine.

Luke C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2021

Awesome. Kobus and family were very friendly and went out of their way to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
Ankergooi
Hallo Luke, baie dankie vir goeie rapport wat jy gestuur het. Groete, Kobus.

Theunis D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Rustig! Ons was vriendelik ontvang deur ons gasheer. Hy het vir ons gewys waar alles is wat ons sou nodig kry. Die eenheid was baie goed toegerus en alles was skoon en netjies. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Ankergooi
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is welkom om weer te kom.

Lorraine A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Baie vriendelike atmosfeer en baie tuis gevoel. Pragtige uitsig oor die see en fynbos. Mnr Bruwer was baie vriendelik en behulpsaam indien ietsie gekort het. Was skoon hartseer om weer huis toe te gaan. Was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 3, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACoZVJ2iqJVRkqMRcOvUZtjrQZryUAjVaDh6EnPyTCy2ApZXxKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Birkenhead Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.562223 19.354007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang