Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Ankergooi
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Veronique T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique T

Baie ristig gewees, veiligheid en baie naby aan die see. Dit was ongelooflike stil en kon die see hoor. Dit was baie lekker.

Alles was goed gewees.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde ,kom kuier weer.

Ankergooi
Bd V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bd V

Boere gasvryheid!

Dis 'n baie lekker stil en veilige area. By die see. Lekker braai en kuier area. Die eienaars Oom Kobus en Tannie Hermien baie aangename boere mense. Ons het regtig baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd aan beveel en weer terug gaan.

Ankergooi se terugvoer

Dit was vir ons lekker om so n hegte familie te kon akkomodeer, baie idankie vir die goeie resensie .kpm kuier weer.
Groete,
Kobus en Hermine

Ankergooi
Johan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Baie lekker gebly. Vriendelike verwelkoming.

Sal weer daar gaan bly. Baie gerieflike huis. Met al die nodige benodighede in huis. Veilige area.

Ankergooi se terugvoer

Dit was lekker om julle daar te hê, bly julle het die kuier geniet. Kom kuier weer, dankie vir goeie resensie. Groete, Kobus en Hermine.

Ankergooi
Almarie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S

Dit was heerlik by Ankergooi se klein woonstel.

Dis ideal vir 'n paartjie wat net 'n wegbreek benodig.

Marozanne G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marozanne G

Baie lekker en goed-toegeruste verblyf.

Skoon, goed toegerus en baie hulpvaardig. Ruim kamers en braai-area buite. Ons het baie lekker gebly.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en gradering. Kom kuier weer. Groete, Kobus en Hermine.

Ankergooi
Luke C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luke C

Awesome.

Kobus and family were very friendly and went out of their way to make us comfortable.

Ankergooi se terugvoer

Hallo Luke, baie dankie vir goeie rapport wat jy gestuur het. Groete, Kobus.

Ankergooi
Theunis D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis D

Rustig!

Ons was vriendelik ontvang deur ons gasheer. Hy het vir ons gewys waar alles is wat ons sou nodig kry. Die eenheid was baie goed toegerus en alles was skoon en netjies. Ons sal beslis weer teruggaan.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle is welkom om weer te kom.

Ankergooi
Lorraine A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine A

Baie vriendelike atmosfeer en baie tuis gevoel.

Pragtige uitsig oor die see en fynbos. Mnr Bruwer was baie vriendelik en behulpsaam indien ietsie gekort het. Was skoon hartseer om weer huis toe te gaan. Was baie lekker.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-straat 3, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACoZVJ2iqJVRkqMRcOvUZtjrQZryUAjVaDh6EnPyTCy2ApZXxKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Birkenhead Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.562223 19.354007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang