Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Ankergooi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sylma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylma V

Heerlike stoep en ai, die beskuit.

Regtig lekker gebly.

Morton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morton S

Baie lekker.

Goeie diens en baie gaaf.

Bonny V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonny V

Nice cosy room, good bed, but not for a long stay.

Could have done with a two-plate stove and pan.

Hannetjie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S

Oornag Stilbaai.

Ons is hartlik ontvang deur Louise. Die woonstel is baie netjies en goed ingerig. Ons het toegang tot 'n dek gehad waarop ons rustig die aand ons glasie wyn kon geniet het. Ek sal beslis Ankergooi aanbeveel vir enige iemand wat Stilbaai toe gaan.

Rika N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika N

Baie goed ingerig en ek het lekker gekuier.

Kamer en badkamer baie gerieflik.

Celeste T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste T

Comfortable and clean. Host is incredibly welcoming and accommodating.

This was our second visit to Ankergooi. We love the area which is quiet and within walking distance to the river. We will always go back to this awesome accommodation.

David S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Excellent experience - will recommend it!

See rating.

Hendrik D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Baie gasvry en netjiese verblyf.

Baie lekker gebly by Ankergooi. Baie aangename eienaars wat ons baie welkom laat voel het. Baie netjiese en lekker plek om te bly om die omgewing te verken en geniet. Sal beslis aanbeveel.

Johann H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H

Netjies en aangenaam.

Vriendelike ontvangs en deurlopende gasvryheid in netjiese en ruim akkommodasie.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie Johann. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Jy sal baie hou van die nuwe groot tv in die kamer.

Groete
Danie en Louise

Ankergooi
Martie W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Alles was uitstekend.

Diens was puik. Slaapplek netjies, snoesig en rustig.

Johann G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Puik geriewe, puik mense.

Die hartlike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Kommervrye verblyf - netjies, ruim, rustig, veilig, alles is daar en alles werk.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie Johann, dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ankergooi
Marietjie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Rus vir die siel.

Baie vriendelike ontvangs. Alles netjies en skoon. Baie tevrede met alles. Dit was 'n baie aangename tyd by Ankergooi. Sal beslis weer daar bly.

Jo G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo G

Baie rustig en netjies.

Baie aangename, vriendelike ontvangs. Sentraal geleë.

Ankergooi se terugvoer

Hi Jo, dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer te sien.

Ankergooi
Annemarie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Huislik en gerieflik.

Louise het ons hartlik verwelkom en aan ons inligting verskaf oor wat om te doen in Stilbaai. Ons het heerlik langs die lagoon tot by die see gaan stap. Ons het by die eenheid gebraai en gekuier. Sal beslis weer Ankergooi besoek.

Kobie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V

Wonderlik. Die huis was skoon, netjies en die gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Ons was bietjie laat met die aankoms, maar dit was geen probleem vir die gasvrou nie. Die huis was skoon, geyser aan en alles op sy plek. Ons het heerlik gebly en sal Ankergooi enige tyd aanbeveel.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie Kobie, dit was 'n groot plesier om julle hier by Ankergooi te hê. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle weer. Danie en Louise

Ankergooi
Andrew A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew A

Als wat jy nodig het!

Netjies en vriendelike diens. Goeie ligging stil buurt. Perfek om saans te gaan stap sorgvry.

Hester L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Heerlike, gasvrye vriendelike gastehuis.

Pragtige gerieflike kamers en badkamers. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Chris D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie lekker gebly. Ontvangs was fantasties.

Lieflike plek. Baie rustig. Stilbaai is 'n sprokie.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie Chris! Dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Danie en Louise

Ankergooi
Louis S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Puik.

Uiters vriendelike mense, goed toegerus, baie netjies en skoon, goeie ligging.

Pierre C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Absolute juweel.

Die ontvangs en diens was baie vriendelik, op ons name genoem toe ons arriveer. Die kamer en badkamer was baie goed ingerig met alles wat nodig is. Die omgewing is baie stil met die sakesentrum nie te vêr nie. Ons was goed ingelig waar om te eet en watter besienswaardighede daar is. Sal weer daar gaan bly.

Ankergooi se terugvoer

Baie dankie Pierre en Lenie, dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Ons hoop dat julle weer tyd hier sal spandeer en die lekker en mooi van Stilbaai sal geniet.
Groete, Louise

Ankergooi
Celeste T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste T

This accommodation had all the little extra luxuries we don't normally receive. Warm welcome by the hosts, and beautiful location.

We had the most wonderful and relaxing stay at Ankergooi. We arrived late, yet our hosts gave us a warm welcome and a background to the Stilbaai area. The rooms were spotless and had everything we needed. Area is very quiet and near the river, which was ideal for walking. We will definitely go back again.

Ankergooi se terugvoer

Good Day Celeste,

It was a pleasure to have you here at Ankergooi. Thank you for the kind review. We are looking forward to seeing you again.
Louise

Ankergooi
Gert D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Pragtige kamer, netjies, skoon en volledig ingerig. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Kan dit sterk aanbeveel.

Sien sterre.

Ankergooi se terugvoer

Dankie Gert, dit was vir ons baie lekker om julle hier te akkommodeer. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Louise.

Ankergooi
Antoinette E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E

Lekker!

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en als was perfek vir ons naweek!

Ankergooi se terugvoer

Dankie Antoinette, dit was baie lekker om julle hier te hê.

Ankergooi
Zelda L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L

Fantastiese plek, stil en rustig en ons sal beslis weer daar bly. Ons het ten alle tye veilig gevoel.

Sien sterre.

Elsie V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Baie lekker gebly.

Pragtige kamer wat baie skoon en netjies was. Eienaars is gaaf en ons sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

Wessels E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessels E

Puik, kan nie fout vind nie!

Sien sterre.

Estelle D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Onverbeterlik!

Danie en Louise is absoluut mens mense! Die kamer is smaakvol en netjies. Sal weer en weer daarheen gaan.

Caitlin H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin H

Louise is such a kind host and the room was beautifully clean!

Our stay was short (one night) but really lovely!

Marie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Ons het tuis gevoel!

Alles was in puik orde. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly! ('n Tweeplaatstofie sou handig gewees het.)

Lou D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou D

Uitstekende gasvryheid en baie netjiese geriewe.

Ek en my vrou en dogter het die Oos- en Wes-Kaap getoer. Ons het vinnig 'n baie lekker plekkie gekry waar ons alles gekry het wat ons harte begeer. Louise het tot vir ons 'n padkaart gegee van Stilbaai om te verseker dat ons al die plekke maklik kry. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Waarde vir geld vir seker.

Esta Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta Z

Baie lekker.

Dit was baie skoon, netjies en gerieflik..Ons het baie welkom gevoel. Louis en haar man het ons baie vriendelik ontvang en uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Hulle het tot hulle motorhuis tot ons beskikking gestel.

Rozetta K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta K

Baie lekker en baie vriendelike, hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Dit was 'n baie aangename tydjie wat ons daar deurgebring het. Die kamer was baie gemaklik en mooi. Die uitsig lieflik en die gasheer baie aangenaam en hulpvaardig.

Debi L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debi L

Rustig en gemaklik geslaap.

Louise was baie vriendelik. Die kamer was mooi skoon en netjies. Net een aand oorgeslaap, maar was baie tevrede met alles.

Ellen M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M

Ongelooflik beïndruk.

Die plek is regtig waarde vir geld, goeie diens en toe ek instap was ek baie beïndruk met plek. Alles is ongelooflik mooi en regtig waarde vir geld!

Jolanda R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda R

Great!

Ruim woonhuis met snoesige braai-area. Naby winkels en strand. Alles wat mens nodig het en wonderlike gasvryheid. Great place to stay!

Philene P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philene P

'n "Great" plek vir 'n groot groep.

Kan Ankergooi aanbeveel vir enige person. Ons was 3 gesinne (11) en die opset by Ankergooi is perfek daarvoor. Baie spasie vir saamkuier, maar tog ook genoeg privaatheid vir elke gesin. Baie dankie aan Louise, sy is 'n fantastiese gasvrou. Sal definitief weer die akkommodasie gebruik.

Lynette P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

We enjoyed our stay

Louise was a great hostess.

Sean G - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean G

Enjoyed the stay

Good value for money accommodation which can be recommended to others.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78fba2bf93d00c85861889708cf54662cca72217597df9d32ac18d18aa3f84b38f3d7ff8d77b505c12425566e0b3297321a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 12 Taaibos Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.367416992088 21.411538124084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang