Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sylma V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlike stoep en ai, die beskuit. Regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie lekker. Goeie diens en baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Nice cosy room, good bed, but not for a long stay. Could have done with a two-plate stove and pan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Oornag Stilbaai. Ons is hartlik ontvang deur Louise. Die woonstel is baie netjies en goed ingerig. Ons het toegang tot 'n dek gehad waarop ons rustig die aand ons glasie wyn kon geniet het. Ek sal beslis Ankergooi aanbeveel vir enige iemand wat Stilbaai toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika N
Kort verblyf
4.6
Des 2020

Baie goed ingerig en ek het lekker gekuier. Kamer en badkamer baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2020

Comfortable and clean. Host is incredibly welcoming and accommodating. This was our second visit to Ankergooi. We love the area which is quiet and within walking distance to the river. We will always go back to this awesome accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Excellent experience - will recommend it! See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie gasvry en netjiese verblyf. Baie lekker gebly by Ankergooi. Baie aangename eienaars wat ons baie welkom laat voel het. Baie netjiese en lekker plek om te bly om die omgewing te verken en geniet. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Netjies en aangenaam. Vriendelike ontvangs en deurlopende gasvryheid in netjiese en ruim akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Ankergooi
Baie dankie Johann. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Jy sal baie hou van die nuwe groot tv in die kamer. Groete Danie en Louise

Martie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Alles was uitstekend. Diens was puik. Slaapplek netjies, snoesig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78fba2bf93d00c85861889708cf54662cca72217597df9d32ac18d18aa3f84b38f3d7ff8d77b505c12425566e0b3297321a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 12 Taaibos Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.367416992088 21.411538124084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang