Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ankergooi is in die rustige Little England geleë, 'n straat vanaf die rivier en 'n entjie na die see en winkels in Stilbaai.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer, elk individueel gestyl en gemeubileer. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die Protea-kamer is 'n selfsorgkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n kombuisie, 'n privaat onderdakbraai-area en gratis WiFi in.

Die Lavender-kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit in; tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi.

Sand-Anker het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer verander kan word en 'n stapelbed in die klein tweede kamer. Die gedeelde en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Geriewe sluit 'n kombuis, oopplan-sitkamer, braaipatio en gratis WiFi in.

Ankergooi is om die draai van die glybaan waar bote in die rivier te water gelaat kan word. Dit is binne 'n kort afstand van die see, hawe en rivier af. Die area is veilig en rustig. Vars vis uit die see is by die hawe beskikbaar.

Gaste het die geleentheid om die werkswinkel van Louise Leather Designs te sien waar jy unieke handgemaakte leerprodukte kan koop. Die see en rivier bied die geleentheid vir seil, ski, swem, branderplankry, kajak en visvang. Paaie in die omgewing bied die mooiste roetes vir bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ankergooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78fba2bf93d00c85861889708cf54662cca72217597df9d32ac18d18aa3f84b38f3d7ff8d77b505c12425566e0b3297321a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 12 Taaibos Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.367416992088 21.411538124084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang