Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankergooi

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ankergooi is in die rustige Little England, een straat vanaf die rivier en stapafstand vanaf die see en winkels in Stilbaai geleë.

Verblyf is beskikbaar in verskeie eenhede wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste bied en elk individueel versier is. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die Protea-kamer is 'n selfsorgkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, privaat onderdakbraai-area en gratis WiFi in.

Die Lavender-kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi in.

Sand-Anker se hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die en suite-badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, oopplan-sitarea, braaistoep en gratis WiFi in.

Ankergooi is om die draai vanaf die sleephelling waar die bote in die rivier gelaat word. Dit is 'n kort entjie vanaf die see, hawe en rivier. Die area is veilig en rustig. Vars seevis is beskikbaar by die hawe.

Gaste het die geleentheid om Louise Leather Design se werkswinkel te besoek waar hulle unieke handgemaakte leerprodukte kan koop. Die see en rivier bied geleentheid vir verskeie doendinge soos seil, ski, swem, branderplankry, kajak en visvang. Daar is ook pragtige bergfietsroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Ankergooi
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ankergooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 12, Little England, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78fba2bf93d00c85861889708cf54662cca72217597df9d32ac18d18aa3f84b38f3d7ff8d77b505c12425566e0b3297321a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 12 Taaibos Street Little England 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.367416992088 21.411538124084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang