Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ankervas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Peter John M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Really enjoyed our stay. Great venue, great view and great hosts. Really great awesome view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Thank you Peter. It was great to have you in Morgan Bay.

Calvin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Blissfully relaxing. Our stay was absolutely blissful, from the sound of the ocean lulling you to sleep to the gorgeous view, you really can't get much better. You have everything you could possibly need in the self-catering unit. Not to mention that the hosts are so friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Pragtige uitsig met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Gasvryheid is aan orde van die dag, baie dankie Ankervas se mense! Die uitsig is asemrowend mooi, en die eenheid is baie ruim en voorsien in alles wat mens mag benodig. Dit was lekker om daar te oornag, en sal beslis wil terug gaan vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Met so 'n persoonlikheid is jy altyd meer as welkom. Baie dankie en sien weer. Elsie

Nicola P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Highly recommended. The apartment is extremely spacious, comfortable and well-equipped. The views must be the best in Morgan's Bay. It was fantastic value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Hi Nicola, thank you and we will see you again in the future. Elsie

Adele R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Asemrowende uitsig! Ankervas is 'n ongelooflike plekkie. Hier kon ons net rus en ontspan. Die dagbed in die son in die hoekie was 'n wenner. Hier het ons gaan uitspan, 'n boek gegryp en gelê en gelees terwyl die branders voor ons breek. Tannie was so vriendelik! Sy het vir ons 'n pakkie koekkies en beskuit gegee met ons aankoms en verduidelik wat die swart sand op Morganbaai se strand is en waar dit vandaan kom. Die lagoon was ongelooflik mooi en so vlak dat jy op plekke regdeur kon loop. Hier wou ons nie ry nie. Ankervas sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Goeie dag Adele. Dit is n groot plesier en julle is meer as welkom om terug te kom. Lekker dag verder

Michelle B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Lovely girls trip. Lovely getaway. Wish could've stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Hi Michelle Thank you for the feedback. You welcome to come again. Elsie

Allison R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Thank you to Johann and Elsie for such a warm welcome and wonderful stay at your beautiful guest house. You made us feel so welcomed, with all the tasty bakes and interesting stories. We will definitely be back. All our requirements were met. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Dear Allison Thank you and you are more than welcome to visit again. Elsie

Rochelle C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We were met with a warm welcome and left with the same. The hostess Elsie is lovely. The views from the accomodation are breathtaking. We look forward to returning. Great location. Clean and spacious accommodation. A hearty welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Hello Rochelle, Thank you for your kind words. Much appreciated. Looking forward to seeing you again.

David R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Great welcome and very clean and modern apartment. We were so impressed with the unit that we decided to stay for a third day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Thank you for the review. You are more than welcome to come again. Kind regards Elsie

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Asemrowend. Die mooiste plek om in Morgansbaai te oornag. Alles is van hoogstaande gehalte. Die uitsig kan nie beter nie. So spyt ons kon nie 'n week daar kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wikus
Ankervas
Dit is wonderlik vir die siel om so 'n boodskap te ontvang. Baie dankie en jy is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete Elsie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 450
R1 450 R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersol Place 438, Morganbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf278f99dc903cf6832ad46f72eb2fb0f1ef62e14093358f94c5aa98b16cd2c70adc8130e1b345567f4fcf98dcd8f4312f633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 438 Kiepersol Place Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.708828758694 28.339940631352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang