Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anky @ Boe-Boe's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankdrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anky @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier, 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is. Dit is 'n voëlkykersparadys en het 'n bietjie wild op die perseel wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Dié grasdak-chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n viersitplek-etenstafel op die balkon.

Buite kan gaste die boma- en braai-area geniet en daar is nog buitesitplek met 'n uitsig oor die rivier. Gaste kan ook gedurende die somerdae in die gemeenskaplike swembad op die perseel afkoel.

’n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Boonop kan gaste van die gratis putt-putt-baan en tafeltennisgeriewe gebruikmaak. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bankdrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankdrift Plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b772bf0514a6c41a5adaf2d68c87490c97d16f5e72c71e5f50dc665764a106ea8a2011fda565539a692e68ac2697cd790de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) Bankdrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826336175636 26.77306193024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang