Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna Beulah Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Op die plaas net buite die dorp. Die huis is groot. Ons het baie lekker hier gebly met die skape en donkie en lamas wat reg op jou stoep is. Kinders het lekker gespeen en alles was net mooi netjies en rustig. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Uitstekende plek en ongelooflike waarde vir geld! Ons het in die Cabin gebly en was totaal oorbluf met dit wat ons gekry het. Die huis is groot, die kamers ruim en grieflik, die badkamers baie groot en die kombuis en leefvertrek alleen was drie keer groter as as die grootste ander eenheid waarin ons gebly het gedurende ons 2 weke lange vakansie! Hierdie was loshande die beste verblyf wat ons gehad het. Die mense is wonderlik en die plek word baie mooi na omgesien. Die uitsig is ongelooklik mooi en mens kan nie anders as om sommer net te gaan stap en alles te bewonder nie. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
Anna Beulah Farm
Goeiemore Jaques Baie dankie vir jou weergawe van jul verblyf in ons Cabin eenheid op Anna Beulah plaas. Ons waardeer dit opereg, want dit is waarna ons strewe en werk om gelukkige gaste te alle tye te hê. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete Anna Beulah Span

Nataly V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Wens ons kon langer bly, dit was 'n pragtige plek. Die plek is hemel op aarde! Perfek vir ons gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Pragtige plaas. Ek sal Anna Beulah defnitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beaulah F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Was baie lekker maar WiFi en gas by kaggel asook TV nie gewerk nie, maar die res was fantasties plek is skoon en kon ook ons wasgoed was. Baie lekker plek skoon en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
Anna Beulah Farm
Good morning Beulah, Thank you for taking the time to review our accommodation. I am so pleased you enjoyed your stay despite not being able to use all the facilities. It would seem our team did not give you a proper orientation at the Manor House when they checked you and your family in. There are a couple of little tricks to the fireplace and TV which we should show to our guests on check in. I apologise for the inconvenience.

Floris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Plaasatmosfeer rustig. Waterdruk baie swak as jy stort. Die kombuisie effe onprakties ingerig. Die eenheid het opknapping nodig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jomari V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Amazing views en baie om jou mee besig te hou! Ons het vriendelike diens ontvang en alles was mooi skoon en netjies. Ons was ook gelukkig genoeg om eerste in die nuwe Manor Huis te beland - verby stunning. Jy kan lekker kuier om daardie groot kombuistafel. Ons was meer as gelukkig. Julle mag maar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sikhumbuzo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Excellent. I was blown away by receiving the upgrade to a Wonderful Ark Room. Wow this was a very nice gesture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2021

Goeie ligging, pragtige uitsig, wonderlike mense. Baie netjies, goed gelee. Lekker aktiwiteite vir kinders. Mense is baie vriendelik. Kos by eetplek bied goeie waarde vir geld en is baie lekker. Eenheid is netjies en goed toegerus. Sou graag net meer gereeld skoonmaak dienste wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Pragtige omgewing, groot ruim huis, volledig toegerus en baie netjies. Was 'n heerlike ervaring! Pragtig en volledig toegerus! Misty Views was prentjiemooi en sal beslis aanbeveel! Diere so mooi versorg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Contermanskloofweg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef58c62f9fe1c71a313c15b778887706469476a635c8112cb607705a03cc3f0c67e96b915323e26517375eca31a5a4cbea82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Contermanskloof Road Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.791951226373 18.58045170773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang