Anna Beulah Guest Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Contermanskloof- en Vissershok-pad, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R896 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Anna Beulah Guest Studio is op 'n plaas in Durbanville geleë en is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim woonstel is met 'n yskas, eetgerei, breekware, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die pragtige plaas-uitsig en welige tuine geniet. Die verblyf is 10,6 km vanaf Durbanville Natuurreservaat en 9,3 km van Cape Town Ostrich Ranch af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van Contermanskloof- en Vissershok-pad, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Contermanskloof- en Vissershok-pad, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang