Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna Katarina

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 41, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anna Katarina is in 'n stil straat in Riebeek-Kasteel geleë met uitsigte oor die Riebeekvallei.

Anna Katarina is net 400 m van die middedorp met verskeie restaurante, winkels en kunsgalerye af. Besienswaardighede in die omgewing sluit verskeie wynlandgoedere en -kelders in, asook doendinge soos wildritte by Bartholomeus Klip, 4x4- en bergfietsryroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Magda H
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Beste akkommodasie ooit. Ongelooflike vriendelike personeel. Ons is gehelp om 12:00 in te check toe ons moes aantrek vir 'n partytjie. B...
Sien meer
Sep 2024
Marceleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging en mooi plek vir oorslaap. Baie lekker, dankie. Sal weer daar bly.
Des 2023
Celia B
Saam met lewensmaat
5.0
Most friendly host! Beautiful town and absolutely stunning stay at Anna Katarina! We would go back in a heartbeat!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Marinka K
Saam met vriende
5.0
Comfortable and relaxing. Anna Katarina offered us a beautifully decorated room, with a comfortable bed and a nice big bathroom. Within...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Madie S
Saam met lewensmaat
4.8
Bruid en haar strooimeisies het aangetrek die oggend van die troue. Die kamers is baie mooi en ruim genoeg, die parkering is net ietwat klein.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fonteinstraat 41, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anna Katarina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 41, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWRhNzMxLWUxNWUtNGVmMC05ZTc2LWRhZDIzZjA0OTVkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 41 Fontein Street Riebeeck Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.387951239092 18.895945399545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang