Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annabaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico-Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Annabaan
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thomas A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A

Onbeskryflik aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier. Gasheer was baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Andy D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy D

Baie lekker plek. Skoon en goed ingerig om 'n groot gesin te huisves. Geriwe is tot jou beskikking en goeie ligging in die Area.

Annabaan is 'n gerieflike huis. Die ligging is goed en baie naby die see en die winkels. Ek sal definitief vriende aanraai om te gaan.

Annabaan se terugvoer

Dankie Andy, bly julle het julle tyd in Langebaan geniet.

Annabaan
Sanet V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Baie lekker

Heerlik gekuier, genoeg cutlery. Kon nie die DStv aan die gang kry nie: "no signal".

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die resensie. Jammer vir die DStv ongerief. Tegnikus het die skottel vervang.

Annabaan
Pierre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Baie rustige area en stapafstand na strand en restaurante.

Ruim huis met genoeg slaapkamers en badkamers. Nico-Jan is baie hulpvaardig.

Zenobiah V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobiah V

Dit was 'n baie lekker kuier, winkels is naby, dis bietjie in 'n baie stil area maar as jy rustigheid soek is dit perfek.

Kan lekker binne braai, huis het alles wat mens sal nodig kry, geskik vir familie met kinders. Mnr Nico was baie behulpsaam, kon net vir hom boodskap stuur dan het hy so gou as moontlik terugvoering gegee, so dis tops vir ons. Daar was ook inverter beskikbaar tydens loadshedding, regtig lekker plekkie maar soos ek sê dis in 'n baie stil area maar darem stapafstand van die see en winkels.

Shirmilee M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirmilee M

Baie rustige plek. Mooi huis. Het dit geniet.

Ons het ons baie geniet. Die kinders was oor die buite werf omdat hulle buite kon speel. Die huis is mooi en omgewing baie rustig.

Ryno H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno H

Dit was baie lekker by Annabaan.

Ek en my mense sal so gou as moontlik weer moet kom. Nico die plek is yster, baie dankie. Dit was baie lekker, ons sal weer moet bespreek.

Conrad B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Sien sterre.

Verblyf was baie goed geskik vir ons doeleindes.

Siska V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siska V

Comfortable and relaxing.

The venue is great if you want to relax and chill. So close to the beach with all amenities required for braaiing and kuiering with friends.

Herman V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Groep van 7 vir 'n naweekwegbreek.

Lekker gemaklike huis, oud, het hier en daar bietjie aandag nodig (bv. die tuin is bietjie verwaarloos) maar die huis is baie goed toegerus binne. Die weer was nie baie aangenaam nie, so ons moes baie tyd binne spandeer, het egter nooit gevoel dat ons in mekaar se pad is nie.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Maxwell D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell D

Tyd was net min, maar lekker gerieflik.

Lekker groot. Gerieflik vir vriende en familie. Was lekker dankie.

Charlene R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R

Dit was die beste kuier in 'n lang tyd. Sal weer soontoe gaan.

Die feit dat dit loopafstand van die see af is, dit is baie gerieflik.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die goeie gradering. Bly julle het julle tyd in Langebaan geniet.

Annabaan
Jowayne I - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowayne I

Fantastiese naweek gehad met vriende. Kan nie fout vind met akkommodasie nie.

Pragtige huis en baie gemaklik.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle naweek geniet.

Annabaan
Mariozell O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariozell O

Ons verblyf was fantasties.

Ek en my familie sal definitief weer teruggaan Annabaan toe. Die huis is familievriendelik. Dit het alles in wat 'n mens nodig het en die eienaar was tops. Gehaltediens, dankie Nico-Jan.

Annabaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het jul verblyf geniet!

Annabaan
Susanna T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna T

Dit was fantasties.

Die huis is in 'n veilige area. Die eienaars was baie behulpsaam rondom die DStv. Ons was 2 gesinne en ons almal was gemaklik want daar was genoeg slaapplek. Ek sal definitief weer gebruik maak van Annabaan.

Gary K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K

Fantasties en naby die see!

Dit was ons tweede keer in die huis en dit was baie lekker soos altyd.

Jacky P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky P

Baie lekker

Die huis is lekke gerieflik. Die kombuis is bietjie klein, maar die kamers is lekke groot. Ons het dit daar geniet en sal definitief weer gebruik maak van die huis.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet.

Annabaan
Johannes Jacobus P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Jacobus P

Kuier was aangenaam.

Behalwe vir die winderige weer, het ons kuier geniet. Sondag was dit lekker sonnige weer.

Wilhelmiena V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelmiena V

Ons kuier was baie lekker en rustig en veilig.

Geen sleutels vir badkamers.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, bly julle het julle verblyf geniet.

Annabaan
Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Adele F

Disappointing.

Really run down. Needs a serious clean and new curtains and linen.

Clara F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara F

Rustig en veilig.

Die strand en restaurant is binne loopafstand en selfs die winkels is binne bereik.

Annabaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die verblyf geniet.

Annabaan
John J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Fantasties.

Rustige area. Huis goed toegerus. Lekker plek vir familie en so naby die see.

Annabaan se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Annabaan
Nolene W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene W

Amazing family holiday as a new couple.

Walking distance to beach. The house is homely and had everything we required. Enjoyed spending my birthday, Christmas and welcoming 2020 in a family home environment.

Annabaan se terugvoer

Thank you for the positive review, Nolene.

Annabaan
Jaime Lee P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaime Lee P

Fantastiese familie/groepverband huis.

Genoeg badkamers en slaap plek. Baie rustige omgewing en stap afstand vanaf die see.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Annabaan
Ashwen M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashwen M

Was baie rustig kalm en stil

Ligging was geskik en dit was ideaal vir n familie wegbreek sal definitief weer gaan.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.

Annabaan
Lizel V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Dit was fantasties.

Baie dankie aan Annabaan se eienaars vir die late check out Ons sal beslis weer kom. Dankie vir die gasvryheid en privaatheid. Julle is awesome.

Venerecia S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venerecia S

Dit was baie lekker.

Annabaan is regtig 'n gesinshuis. Eienaars baie vriendelik. Ons het wel 'n probleem gehad met DStv, so kon glad nie TV kyk nie. Huis is en alles daarin is bietjie oud, maar dis wat dit so lekker maak. Sal beslis weer gaan.

Andre K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Awesome place and very friendly customer service received from Lisa B and Marc.

Very big house and family oriented.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek en baie vriendelike kliëntediens vana Lisa B en Marc.

Baie groot huis en familie-georiënteerd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Attie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie K

Veilige en lekkerste area, naby see, stil woonbuurt

Alles wat nodig is, NJ is 'n ster, niks is te veel moeite nie! Huis is toegerus met meeste benodigdhede.

Alistair H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alistair H

Hope slaapplek en goeie ligging.

Slaapplek vir ten minste 14. Veilige en kort stapaftand van die strandmeer. Kombuis is bietjie klein maar goed togerus met die nodige. Baie behulpsame eienaar. Meubels is bietjie oud en afgeleef, maar gaanbaar. Goeie bestemming vir 'n groot groep jonger mense.

Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het as 'n familie die naweek baie geniet. Verblyf is so 300 meter van die lagoon af, baie veilig.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die naweek geniet.

Annabaan
Estelle K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Die gasvryheid van die eienaar Nico-Jan was ongelooflik goed. Vriendelik en baie behulpsaam.

Aan die eienaar van Annabaan wil ek graag baie dankie sê vir sy hulp en baie goeie diens met ons kinders. Almal het dit baie geniet en hulle het heerlik gekuier. Genoeg spasie en slaapplek.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek is bly hulle het dit geniet en lekker gekuier.

Annabaan
Gary K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K

Ek en my gesin het dit baie geniet!

Die omgewing en huis is baie mooi. Die kort afstand van die see af het ons naweek gemaak! 10/10

Annabaan se terugvoer

Bly julle het die naweek geniet.
Dankie vir die terugvoering.

Annabaan
Zeenat P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeenat P

Ruim en rustig en beskik oor alle geriewe.

Lekker gekuier. Ruim en die ligging was goed. Naby alles waar ons wou wees. Goeie kommunikasie en opvolg deurgaans, dankie. Sal beslis aanbeveel.

Annabaan se terugvoer

Ek is bly julle het jul verblyf geniet en baie dankie vir die resensie.

Annabaan
Erika K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika K

Ons het heerlik gesellig en veilig gekuier in Annabaan.

Annabaan is heerlik naby aan die see om enige tyd vinnig te gaan stap. Dit is 'n gesellige, veilige huis wat in al ons behoeftes voorsien het. Ons kan dit vir seker aanbeveel vir groter groepe.

Bernadine K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernadine K

Heerlik en veilig.

Annabaan is 'n heerlike groot ruim huis.

Annabaan se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering.

Annabaan
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merensteijnstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41953ca13e5f06849aa6e2e0088b9481a7851d378fb40f11889965afa4bb14ecb549e1abb2644e44822a4ecb48979346b339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 10) 37 5 1 5 3 Meresteijn Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08499 18.03299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang