Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annabaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Thomas A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Onbeskryflik aangenaam. Ons het baie lekker gekuier. Gasheer was baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie lekker plek. Skoon en goed ingerig om 'n groot gesin te huisves. Geriwe is tot jou beskikking en goeie ligging in die Area. Annabaan is 'n gerieflike huis. Die ligging is goed en baie naby die see en die winkels. Ek sal definitief vriende aanraai om te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Dankie Andy, bly julle het julle tyd in Langebaan geniet.

Sanet V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie lekker Heerlik gekuier, genoeg cutlery. Kon nie die DStv aan die gang kry nie: "no signal".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nico-Jan
Annabaan
Dankie vir die resensie. Jammer vir die DStv ongerief. Tegnikus het die skottel vervang.

Pierre D
Kort verblyf
4.0
Mei 2023

Baie rustige area en stapafstand na strand en restaurante. Ruim huis met genoeg slaapkamers en badkamers. Nico-Jan is baie hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zenobiah V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2023

Dit was 'n baie lekker kuier, winkels is naby, dis bietjie in 'n baie stil area maar as jy rustigheid soek is dit perfek. Kan lekker binne braai, huis het alles wat mens sal nodig kry, geskik vir familie met kinders. Mnr Nico was baie behulpsaam, kon net vir hom boodskap stuur dan het hy so gou as moontlik terugvoering gegee, so dis tops vir ons. Daar was ook inverter beskikbaar tydens loadshedding, regtig lekker plekkie maar soos ek sê dis in 'n baie stil area maar darem stapafstand van die see en winkels.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shirmilee M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie rustige plek. Mooi huis. Het dit geniet. Ons het ons baie geniet. Die kinders was oor die buite werf omdat hulle buite kon speel. Die huis is mooi en omgewing baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit was baie lekker by Annabaan. Ek en my mense sal so gou as moontlik weer moet kom. Nico die plek is yster, baie dankie. Dit was baie lekker, ons sal weer moet bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Sien sterre. Verblyf was baie goed geskik vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siska V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Comfortable and relaxing. The venue is great if you want to relax and chill. So close to the beach with all amenities required for braaiing and kuiering with friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf
4.0
Sep 2022

Groep van 7 vir 'n naweekwegbreek. Lekker gemaklike huis, oud, het hier en daar bietjie aandag nodig (bv. die tuin is bietjie verwaarloos) maar die huis is baie goed toegerus binne. Die weer was nie baie aangenaam nie, so ons moes baie tyd binne spandeer, het egter nooit gevoel dat ons in mekaar se pad is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico-Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merensteijnstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41953ca13e5f06849aa6e2e0088b9481a7851d378fb40f11889965afa4bb14ecb549e1abb2644e44822a4ecb48979346b339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 10) 37 5 1 5 3 Meresteijn Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08499 18.03299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang