Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Annas Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8, Kuda Straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Annas Bed and Breakfast is verwelkomende gastehuis waar die bestuur en personeel sal sorg dat gaste die beste kry wat die area bied. Met hul plaaslike kennis verseker die personeel dat toere en wildbesigtigingsritte wat deur die Anna’s bespreek word, van die beste gidse in die area gebruik maak.

Die swembad skuil tussen welige palms en is die ideale plek om af te koel na 'n besige dag. Al 3 die gerieflike gastekamers het lugversorging, privaat en suite-geriewe en onderdakbalkonne. Ontbyt word bedien op die onderdakstoep wat 'n uitsig oor die swembad en tropiese tuin bied bedien.

Verskeie restaurante is net om die draai, so 7 minute se stap van die verblyf af en die B&B is net 5 minute se ry van die strand af.

Verken St Lucia, geniet 'n rustige rit deur die Wetland Wildsplaas waar buffels, renosters en ander wild te siene is, gaan na Kaap Vidal vir 'n paar ure op die strand en snorkel, en dan terug na St Lucia vir 'n vaart teen die riviermonding af. Geniet ook 'n begeleide toer na die Hluhluwe/Imfolozi Wildreservaat wat die 3de grootste wildreservaat in Suid-Afrika en die naaste aan Durban is wat die Groot 5 het. Of bespreek 'n 2 ure lange walviskyk-ervaring tussen Maart en November. Ander plaaslike aktiwiteite sluit voëlkyk, stap, 'n kulturele toer, diepsee- en kushengel en nagritte in die parke in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 8, Kuda Straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Annas Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8, Kuda Straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4da78c88d8ad1fe2eab7e8c395293177f16449f1049b3de20b5bbae6dec71832ece550bfc6726a07bea9f0fe8426905a48cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8, Kuda Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -28.381017659197 32.412822246552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345