Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alta G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Eersteklas diens met spesiale bederfies. Dankie! Uitstekende verblyf. Baie veilig en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en mens absoluut. Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en mens absoluut so tuis en bederf laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Highly recommended stay. A warm welcome from the host. Everything we needed for a short stay was provided, plus lots of generous little extras which were much appreciated! Very clean, comfortable and good security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Wonderlik stilte in kothuis. Die stilte was wonderlik. Gasvryheid en sal dit aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaretha F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gerieflike akkommodasie. Anna's Cottage is 'n gerieflike, goed toegeruste blyplek. Die selfsorgwoonstel is lekker eenkant en stil, met 'n buite-area en veilige parkering. Die foto's is 'n baie akkurate voorstelling van die kothuis en ons het regtig baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Anna's Cottage
Baie dankie, Griet vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Elsabe F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gasvry en rustig. Baie dankie aan Anna's Cottage vir jul gasvryheid en aangename verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag
5.0
Jan 2023

Veilig, netjies en skoon. Alles wat nodig is. Ek het baie veilig gevoel. Sal weer daar bly indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag
4.8
Mei 2023

Oornagverblyf. Skoon, privaat en gerieflike verblyf met alles wat mens mag benodig en nog meer. Sal beslis weer by AC oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ryno
Anna's Cottage
Baie dankie Pierre. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Adre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Pragtige kothuis. Heerlik gebly hier. Gasvrye en hulpvaardige eienaars. Hulle het die kothuis pragtig ingerig met baie ekstras en verrassings. Naby hospitaal. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ryno
Anna's Cottage
Baie dankie Adre. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Yolande D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Sien sterre. Baie oulike plek met als wat jy nodig het, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ryno
Anna's Cottage
Baie dankie Yolande, vir die mooi terugvoering. Ons ontvang julle graag weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb340cd701f4c5c6bcec49428e17d4c034afe61f1ad442ba9b2104ca384216ffbc718779b5e694ee32b238ad682910f9a283f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang