Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2024 tot 24 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R890 R801 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion in die woonbuurt Lyttelton Manor geleë. Die kothuis bied gerieflike verblyf aan 2 gaste en is volledig vir 'n oornagbesoek of 'n langer besoek toegerus.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Toegang tot WiFi en 'n TV met stroomdienste is beskikbaar.

Die kombuis is met breekware, 'n mikrogolf, ketel, oond, stoof en 'n yskassie toegerus. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek. Buitesitplek is naby die kothuis beskikbaar.

Die ligging van die kothuis is baie sentraal en baie naby aan Netcare Unitas Hospitaal (850m), Supersport Park (3,5km), Centurion Gautreinstasie (3,8km), Sol-Tech (3,1km) en 'n aantal winkelsentrums. Dit bied ook vinnige toegang tot die hoofroetes in en uit Pretoria en Centurion.

Die kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar het 'n privaat ingang en aparte, veilige parkeerplek. Skoonmaakdienste kan gereël word teen ‘n ekstra koste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Alta G
Saam met lewensmaat
5.0
Eersteklas diens met spesiale bederfies. Dankie! Uitstekende verblyf. Baie veilig en verwelkomend.
Jul 2024
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en mens absoluut. Pragtige plekkie, skoon, netjies en detail wat 'n verskil maak en men...
Sien meer
Jan 2024
Billy G
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended stay. A warm welcome from the host. Everything we needed for a short stay was provided, plus lots of generous little...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Margaretha F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike akkommodasie. Anna's Cottage is 'n gerieflike, goed toegeruste blyplek. Die selfsorgwoonstel is lekker eenkant en stil, met 'n buite-area e...
Sien meer
Mrt 2023
Elsabe F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en rustig. Baie dankie aan Anna's Cottage vir jul gasvryheid en aangename verblyf. Sal dit definitief aanbeveel.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Anna's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriuslaan 119, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb340cd701f4c5c6bcec49428e17d4c034afe61f1ad442ba9b2104ca384216ffbc718779b5e694ee32b238ad682910f9a283f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 119 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.83323305167 28.202838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang