Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Farm Stay

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lenny V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Well worth the overnight stay. Really nice and very clean. It's a must to bring your own food to the venue as they do not cater for breakfast or supper. You are far away from any restaurants or shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Baie lekker plaas-oornagplek. Sal weer gaan. Ons het lekker gekuier en sommer vriende geword daar op die plaas. Ontbyt en aandete was voortreflik, kan vir niks meer gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Gerieflike akkommodasie in 'n rustige omgewing. Die eenheid bestaan uit 'n ruim privaat kamer in 'n pragtige ou plaashuis met antieke meubels wat in 'n mooi omgewing geleë is. Ons is hartlik ontvang en het 'n goeie aandete en ontbyt daar geniet. Dit is 'n lekke plek om 'n paar dae te ontspan. Dit is minder goed geleë vir oornag-akkommodasie, maar dit het ons geopas omdat ons op pad was na Malgas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rial D
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

'n Ervaring wat ek vir enig iemand sal aanbeveel. Ons het 'n baie aangename woonervaring gehad by Anna en Arno. Hulle gasvryheid sal ons altyd by bly. Ons is as vriende daar weg. Sal weer vir hulle gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Rustig en salige verblyf in 'n wonderlike, ou plaashuis. Anna is 'n wonderlike gasvrou en ons kon nie vir meer gevra het nie. Ons nagte se verblyf was heerlik en ons sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2022

Quaint, farm stay. Lovely surrounding with all antiuqe furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steve C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Aangename plaasatmosfeer koring, skape, trekkers, honde en drie katte en bobaas plaaskos. Die slaapkamer is baie gerieflik en badkamer silwerskoon. Ons het die aand se veblyf terdee geniet. Anna is besonder gasvry en 'n ervare B&B eienaar. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Baie lekker. 'n Nuwe ervaring. Miskien is ek so bietjie nostalgies oor die area omdat ek daar grootgeword het. Die grondpaaie, huise en omgewing is fantasties. Die boere wat jy teëkom waai nog as hul verby ry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Lekker kuier op 'n Overberg-plaas. Dit was 'n baie lekker en aangename kuier om by die Steenkamp-plaas te kon kuier. Ons het baie lekker gesels met Arno en Anna, en die inligting van hoe so 'n plaas werk en bestuur word was vir ons baie interessant. Lekker plaaskos geëet en die oornag was wonderlik. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2018

Hier voel jy soos gas in 'n Engelse herehuis! Pragtige plek vir eksklusiewe gebruik. Skakel lekker af in so 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmUyZWYwLTJhN2EtNGVkOS1iNmU0LTk2ZTI5MjE1OTc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Oudekraalskop Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.211835777026 20.733242832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang