Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Farm Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Anna’s Farm gastehuis (naby die N2 tussen Swellendam en Heidelberg op die Malgaspad) is die plek om te wees. Kom geniet 'n rustige tyd op ons graan- en skaapplaas. Die ou majestueuse plaashuis is in 1937 gebou.

Bekoorlike slaapkamers met oudhede, vars blomme, teeskinkbord en sjerrie (op die huis) is 'n rustige toevlugsoord om na terug te keer nadat jy besienswaardighede in die omgewing besoek het. 'n Perfekte verblyf vir 'n gesin of 'n groep. Geniet tradisionele tuisgemaakte maaltye in die gesinseetkamer in die geselskap van jou gashere.

Om 'n glas goeie Suid-Afrikaanse wyn by die kaggel of op die groot stoep te teug terwyl jy na die wye uitsigte oor landerye, voëls, diere en die Langeberge kyk, is die plaaslewe op sy beste. Wi-Fi is ook beskikbaar.

In die onmiddellike omgewing sal Bloukraanvoël- en Volstruisliefhebbers 'n uitstekende geleentheid kry om natuurfoto's van hierdie lieflike voëlspesies te neem. Jy sal ook die kans kry om die plaaslike voëls in hul eie habitat te kyk. Heidelberg word ook so bekend soos Oudtshoorn vir volstruiseteling.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Anna's Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anna's Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekraalskop, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMmUyZWYwLTJhN2EtNGVkOS1iNmU0LTk2ZTI5MjE1OTc5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Oudekraalskop Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.211835777026 20.733242832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang