Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna’s Artist’s Retreat

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marius E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Absoluut fantasties. Hoogs aanbeveelbaar! Wonderlik plek! Die verblyf was fantasties. Lieflike, ruim huis wat al ons verwagtinge oorskry het. Sentraal gelee vir al die noodsaaklikhede en 750 m van die strand en see af. Dit is 'n absolute kuier huis met genoeg kuier areas om jouself te geniet en te ontspan. Dekor binne en buite die huis is uniek en alles werk net saam om 'n baie gerieflike verblyf te verseker. Ons het gevoel soos jarelange vriende na ons verblyf daar! Sal op GEEN ander plek bly wanneer ons weer daai kant op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 150
R2 150 R1 505
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 505
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMSCZjWN2fED4ovYesZFjdI98bryENf7TAFgDlr13ah1HDBkLTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 505 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 31 Van Der Spuy Street Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12056057851 18.834655739079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang