Anna’s Artist’s Retreat
Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 150R1 505 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anna's Artist's Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, eklektiese huis in die kusdorpie Strand. Die eiendom is ideaal geleë net 750 m vanaf Strandstrand.
Die smaakvol versierde vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, 'n opwaskamer, 'n eetarea en 'n sitarea met 2 kaggels.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die pragtige eetkamer is oopplan na die kombuis en voorportaal.
Daar is 'n gastetoilet en 'n volledige aparte badkamer met 'n bad en plafonstort.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir tot 2 motors. Daar is ook 'n lieflike onderdakbraai-area.
Die ligging bied toegang tot winkels, restaurante, wegneemetes en Somerset Mall. Die eiendom is tussen Strand en Gordonsbaai geleë, en die ligging is ideaal vir diegene wat die omliggende area en alles wat dit bied wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Anna’s Artist’s Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang