Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna’s Artist’s Retreat

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 613 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Anna’s Artist’s Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die Strand. Dis net 750 m vanaf die strand.

Dié vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, opwaskamer, eetarea en sitarea. Die sitarea het 2 kaggels. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea, kombuis en die voorportaa is oopplan.

Daar is 'n gastetoilet en 'n volledige, aparte badkamer met 'n bad en stort.

Daar is parkeerplek vir 'n voertuig op die perseel. Daar is ook onderdakbraaigeriewe.

Anna’s Artist’s Retreat is naby winkels, restaurante, kitskosrestaurante en Somerset Mall. Die eiendom is tussen die Strand en Gordonsbaai en dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Anna’s Artist’s Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 150
R 2 150 R 1 613
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabf679d3b36268f89e644da84c29d2d8cf6a839f72b4c36d5fb9843b4da0c2ea493e523c02b2d5a1ed2d8171fe0592464312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 613 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 31 Van Der Spuy Street Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.12056057851 18.834655739079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang