Anna’s Artist’s Retreat
Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 150R1 505 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anna’s Artist’s Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in die Strand. Dis net 750 m vanaf die strand.
Dié vakansiehuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, opwaskamer, eetarea en sitarea. Die sitarea het 2 kaggels. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea, kombuis en die voorportaa is oopplan.
Daar is 'n gastetoilet en 'n volledige, aparte badkamer met 'n bad en stort.
Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel. Daar is ook onderdakbraaigeriewe.
Anna’s Artist’s Retreat is naby winkels, restaurante, kitskosrestaurante en Somerset Mall. Die eiendom is tussen die Strand en Gordonsbaai en dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Anna’s Artist’s Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Ryneveld Strand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Spuy-straat 31, Van Ryneveld, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang