Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Place

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Marietjie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie netjies, skoon en naby alles wat jy nodig het! Ons was in Jeffreysbaai vir 'n konferensie en het net 'n plekkie nodig gehad wat gemaklik en skoon was. Anna's place is 'n oulike wooneenheid naby die see en stapafstand van 'n lekker eetplek, Ninas. Ons was aangenaam verras en het heerlik gekuier en gebly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Awesome! Great place for a family or group passing through. On-street parking but very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable and relaxing. The kids were happy because they had a small garden and WiFi, adults were happy because we could walk to the shops and beach which was wonderful after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rod H
1 nag Saam met vriende
4.4
Feb 2024

Lovely. Thank you. Lovely stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jul 2024

Was heel rustig. Lekker gebly, dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Thabu B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Puik waarde. Skoon en veilig met netheid van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benedict N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Super relaxing. The owner was very friendly and polite. We had complete privacy. She communicated in due time with everything that we needed. It was only one night but we enjoyed it very much. Thanks, Anna and Thys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie H
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Small but very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charl B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Excellent. It was a very pleasant visit and experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Anna
Anna's Place
Gas het opsie gehad om bo of onder te parkeer. Bo ingang is 6 meter van eenheid met 5 bree trappe. Gas was op krukke so verstaanbaar was trappe nie ideaal. Elke eenheid het sy eie braai. Het gese hulle kan die groter portable braai gebruik van ander eenheid, wat beter sou werk aangesien hulle gaste oorgenooi het vir die braai. Soos geadverteer is daar net n "kitchenette" nie n ten volle toegeruste kombuis nie. Daar is n mikrogolf oond, braaipan, 2 plaat stofie, "sandwich press, ketel, cuppacino masjien, en die basiese eetgerei beskikbaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 8D, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f51cf34f119d137b55b362079798bd3f8a1c0358e0b6341086d3c9b7c8f8c307ff5fac9ac39d87cd30140c5b12e7eb7790b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 8D Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032814034416 24.930108768464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang