Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anna's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Anna's Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marietjie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Baie netjies, skoon en naby alles wat jy nodig het!

Ons was in Jeffreysbaai vir 'n konferensie en het net 'n plekkie nodig gehad wat gemaklik en skoon was. Anna's place is 'n oulike wooneenheid naby die see en stapafstand van 'n lekker eetplek, Ninas. Ons was aangenaam verras en het heerlik gekuier en gebly. Dankie!

Jeff J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff J

Awesome!

Great place for a family or group passing through. On-street parking but very safe.

Patsy F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy F

Comfortable and relaxing.

The kids were happy because they had a small garden and WiFi, adults were happy because we could walk to the shops and beach which was wonderful after a long drive.

Rod H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rod H

Lovely. Thank you.

Lovely stay. Thank you.

Alicia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia S

Was heel rustig.

Lekker gebly, dankie.

Thabu B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabu B

Puik waarde.

Skoon en veilig met netheid van hoogstaande gehalte.

Benedict N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benedict N

Super relaxing.

The owner was very friendly and polite. We had complete privacy. She communicated in due time with everything that we needed. It was only one night but we enjoyed it very much. Thanks, Anna and Thys.

Leonie H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie H

Small but very comfortable.

See stars.

Charl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B

Excellent.

It was a very pleasant visit and experience.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Roelien B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roelien B

Anna is a friendly host. Checked in if we were okay.

It is small, but comfortable. Everything we needed was there. The kitchen sink is a bit small and the area in the kitchen a bit cramped, but there was a microwave, toaster, electric pan and an air fryer. I loved the outside area. There were also games for the kids to play. Parking was outside, but in an enclosed area.

Philip M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Baie lekker.

Ongelooflik lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Baie mooi en skoon.

Wilma C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C

Baie netjiese, veilige eenheid. Goed ingerig en ons het baie lekker daar gebly en gekuier. Kan beslis aanbeveel.

Sal beslis weer gebruikmaak van Anna's Place. Baie oulike plekkie en baie veilig. Naby aan winkels en strand, loopafstand. Baie dankie vir die lekker bly daar.

Ridhwaan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ridhwaan R

It was a home away from home.

It was a very nice and homely feeling, peaceful, location to shops and eating places was perfect as well as access to beaches. Information on the board in the room was very helpful. Anna was a great host, I was impressed with the cleanliness of the place and its surroundings. Be sure to book again at Anna's Place. Only thing is can we get access for cars to park in a locked gate area instead of parking on the road?

Veronica V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V

Private gastewoning met private tuintjie. Alles wat nodig is word voorsien in die kombuis en badkamer. Sal aanbeveel en weer hier kuier.

Alhoewel daar parkering vir 'n voertuig beskikbaar is in die 'cul de sac'/doodloopstraat, sou 'n toegewyde parkeerarea vir gaste ideaal gewees het en sou ek die plekkie 5/5 kon toeken.

Teneil V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teneil V

Ons kan ons tyd by Anna's Place as baie suksesvol en lekker beskou!

Dis 'n verskriklik mooi plekkie met alles wat jy nodig het en meer. Ons verwagtinge was oortref.

Sunet G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet G

Baie netjies. Heerlike ligging!

Baie netjiese verblyf. Pragtige dekor. Heerlike ligging. Lekker naby aan die see.

Carl W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl W

Great location, close to shops and surf spots.

I am only listing improvements here, as I was very impressed and happy with Anna's place. 1. A simple 2 plate cooker would be very useful. The current kitchen facilities are good, but you can't make pasta or rice without a simple hob. 2. The broken stairs at the back entrance are very hazardous and need to be fixed before someone sprains an ankle or worse. Again, we were very happy with the unit, and would definitely use it again.

Anna's Place se terugvoer

Thank you for your input.
1. The broken stairs have been fixed.
2. You can cook rice or pasta in the microwave dish supplied and make the pasta sauce in the frying pan.
Thanks again for your positive criticism.

Anna's Place
Dalene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Pragtige mense.

Baie naby eetplekke, naby strande, baie gerieflik.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 8D, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f51cf34f119d137b55b362079798bd3f8a1c0358e0b6341086d3c9b7c8f8c307ff5fac9ac39d87cd30140c5b12e7eb7790b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 8D Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032814034416 24.930108768464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang