Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annelines Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raak ontslae van die langpadlas, beleef die vrede, vars lug en helder hemelruim van die Karoo. en sluit by ons aan vir 'n rustige oornagervaring.

Al ons kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, lugversorging en DStv. Ons is ook stapafstand van die meeste restaurante af geleë.

Ons beddens is oorgetrek met elektriese komberse. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe en beskuit beskikbaar. Yskassies en vrieskaste is ook beskikbaar indien nodig. Ontspan gerus langs ons verfrissende swembad en braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek.

Onvergeetlike akkommodasie!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Philip V
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Baie gaaf. Netjies en skoon. Baie lekker oorgebly.
Sep 2024
Sonya B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker rustig in hierdie historiese, interessante dorp gebly. Ons tydjie was ongelukkig baie kort. Dit was baie rustig, netjies en alles het g...
Sien meer
Apr 2024
Heidé D
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, netjiese oornag verblyf! Baie gasvrye en vriendelike ontvangs! Kamer baie netjies en volledig toegerus. Heerlik gestort en geslaap.
Mrt 2024
Deon V
Gesin met klein kinders
5.0
Oulike en voldoende vir verblyf. Meer as voldoende en vriendelik mense.
Mrt 2024
Anneke G
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal weer daar gaan bly. Ons het laat arriveer weens 'n ongeluk buite Colesberg en sy het gewag vir ons. Baie behulpsaam.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Annelines Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Durban row 4, Colesbeg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjNmY3NjA1LWU5NTMtNGI3Ny1hZWFkLTQ3NzAzY2EwMjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Durban row 4 Colesbeg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.71735 25.09799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang