Anne's Cabin
Kry 25% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 30 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R800R600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anne's Cabin bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n rustige plaas in Underberg. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank vir nog 2 gaste. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea bied gemaklike sitplek en die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende natuurskoon en op die majestueuse berge. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Underberg dien as die poort na die Drakensberge en bied besoekers 'n rustige wegbreek buite die stad met die kans om sneeu in die winter te ervaar. Die area is vir staproetes bekend en sluit maklike staproetes tot uitdagende klimroetes in. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, perdry en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wimpie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anne's Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal