Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne’s Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Anne’s Cottage bied bekoorlike verblyf in die prentjiemooi dorpie Modderrivier naby Kimberley in Suid-Afrika. Die knus kothuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien dit slaapplek aan 5 gaste bied. Die kothuis het 'n warm en aanloklike atmosfeer en bied 'n unieke en onvergeetlike ervaring in die natuurlike prag van die Noord-Kaap.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel sodat gaste maaltye saam kan nuttig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ian D
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker. Bly elke jaar oppad Noorde daar. Wonderlike gasheer.
Jun 2024
Altesia M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons was op die hande gedra en soveel meer gekry as waarvoor ons gevra het. Kon die naweek saam my kinders geniet en ontspan.
Mei 2024
Cornelis L
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam! Ons is warm verwelkom en het die ruimte en spasie baie geniet.
Jan 2024
Jonada S
Gesin met tieners
5.0
Stukkie geskiedenis word werklikheid. Ons het gereis van Pretoria af na die Kaap en wou bietjie verder stoot as Kimberley. Ons was baie vriendelik ont...
Sien meer
Jun 2023
Jan O
Gesin met klein kinders
4.8
Hartlik ontvang by karaktervolle huis uit ander era. Ons het lekker gebly en die ruimte geniet.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 3, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Anne’s Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 3, Modderrivier, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe2c3b3f491e0cb457540ba36212923f2ecaa91c21bb64c652ccdef4b252193e4581ed03f14641a510a32683673086e6633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 3 Main Street Modderrivier 8700 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.030682273322 24.63033923641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang