Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Place

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
3.8
Marina D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Asemrowende uitsig. Dit was 'n naweek vir die boeke! Ons het heerlik gebly. Die huis is teen die strand en was 'n bonus vir ons klein dogter. Die huis is baie goed toegerus en alles wat jy nodig het. Ons gasvrou was baie hulpvaardig. Ons beveel definitief hierdie huis aan vir enige iemand wat heerlik wil ontspan met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Great location, very relaxing and host was extremely helpful. Thank you Annelize. Thoroughly enjoyed our long weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Heerlik, vervrissend en asemrowend. Was baie lekker, gesselige huis met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2022

Mooi uitsig maar in 'n slegte area. Die huis self is heel ok, maar kort baie werk, beddens is baie oud en 6 grootmense moet 1 badkamer met 'n badstort deel en 1 toilet, badkamervenster kan nie oop nie, die huis binne het nie 'n yskas-vrieskas soos adverteer nie, net 'n yskas, daar is 'n vrieskas in hul privaat stoorarea, wat ons toe moes gaan vind en sambrele vir stoep was nie uitgesit nie was ook in die stoorarea, daar is nie kaste om klere te hang nie is gevul met persoonlike goed, so ook die garage en 'n lang motor kan nie voor die garage en hek stilhou nie. Die huis is in 'n baie slegte area, langs 'n inham waar mense kom harde musiek speel en sit en drink reg langs die huis, die straat waarin die huis is het baie vervalle en ou huise, die een huis het skoon nie 'n voordeur nie en lyk of daar bergies in bly. Ek't eers gedink ons is in verkeerde area. Dit is definitief nie 'n baie veilige area nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Annelize
Anne's Place
Hi Melanie, dis 'n jammer jy het nie ons strandhuis geniet soos ons dit geniet nie. Dit is 'n standhuis en nie 'n gastehuis nie so dit sal persoonlike items bevat. Beddens is oud, want dit is die hele "look" van die huis, maar die matrasse en 100% katoenbeddegoed is splinternuut, so ook die handdoeke. Die badkamer was in die eerste week van Desember oorgedoen en dit lyk nou baie mooi. Die foto's en informasie op LekkeSlaap is self-verduidelikend sodat jy 'n ingeligte besluit kan neem en presies weet wat jy bespreek en waarvoor jy betaal. Die yskas in die kombuis is vervang met een met 'n vriesdeel, sodat gaste nie meer die vrieskas in waskamer hoef te gebruik nie. Die huis is prima ligging in Lambertsbaai en in Weskus-styl gemeubileer, ons "happy place".

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 890
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 400
R 3 400 R 2 890
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 141, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479871f3e3eba4a3659164541aa7ffa26829e934271512951eddb6515132a5573f6021eca840fa97cf160cefbf73b14b8ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R2 890 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 141 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088241242859 18.311464018385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang