Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anne's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Anne's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Emsie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie R

Lekker gastehuis in Potchefstroom, baie veilig.

Baie lekker, naby alles, lekker kamer, ruim en baie netjies by swembad, goeie diens.

George S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Briljant.

Briljante akkommodasie. Sal beslis weer daar bly.

Johlene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene S

Aangename plek met fantastiese diens. Veilige parkering en goeie linne.

Lieflike verblyf met goeie diens.

Lindie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Fantastiese verblyf. Beautiful kamers en pragtige tuin. Sal geen ander verblyf in Potchefstroom weer gebruik nie.

Anne's Place se terugvoer

Dankie Lindie, dit was baie aangenaam om julle by Anne's Place te kon huisves.

Anne's Place
Vicki V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki V

Pragtige verblyf. Sal definitief weer bespreek.

Sal definitief weer gebruik. Pragtige verblyf, groot en skoon en baie gerieflik. Eenheid het mooiste uitsig, boomryk en rustig en so veilig.

Elsje B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B

Ons het lekker gebly, die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

Eenheid was baie netjies, gerieflik en huislik. Rustige, stil omgewing. Die ligging was ideaal, was naby die universiteit.

Christelle B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Uitstekende verblyf!

Ons het heerlik in die ruim kothuis gebly. Dit is 'n pragtige en gerieflike eenheid in 'n stil en rustige woonbuurt. Die diens was eersteklas! Volgende keer sal ons langer bly!

Esta C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Perfekte ligging, netjies en skoon.

Hoewel ons nie die kamer gekry het waarvoor ons bespreek het nie, het Renet moeite gedoen om 'n plan te maak. Die bed en beddegoed is van goeie gehalte. Insiggewende detail vir gemak, bv. pakplek vir klere en tasse. Lekker om 'n klein yskas en mikrogolf te hê. Stortkop en haardroër kan aandag kry. Ons sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Lizette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Pragtige plek. Vriendelike mense.

Alles in orde.

Nicolette M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette M

Dit was skoon en pragtig, en baie veilig.

Die verblyf was van die hoogste gehalte en ek is baie tevrede. Indien ek weer moet Potchefstroom gaan, sal ek beslis daar bly.

Johann V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie aangename verblyf.

Baie netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

Liza C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Dit was heerlik, het ongelooflik lekker geslaap.

Eenheid was skoon, beddens was baie gerieflik, stil omgewing.

Magrieta V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magrieta V

Keurige omgewing en baie vriendelike diens.

Die gasheer en -vrou was baie vriendelik, die verblyf was pragtig, skoon en keurig gemeubileer en kliëntediens was uitstekend.

Malcomb D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Fantasties, gemaklik en veilig.

Baie lekker gekuier. So warm verwelkom deur Renet. Anne's Place is baie veilig, gemaklik en luuks. Die kaggel vuur in die sitkamer area is die kersie op die koek.

Anne's Place se terugvoer

Baie, baie dankie van ons almal by Anne's Place, kom gou weer. Renet

Anne's Place
Arina S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Ons het een nag in Potch oorgebly op pad na ons eindbestemming. Anne's Place was ideaal vir ons doel.

Veilig, netjies en gerieflik. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Frances V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

'n Spesiale plek wat keurig gemeubileer is.

Ons het Anne's Place baie geniet. Dis ruim, in 'n veilige omgewing en is goed toegerus en smaakvol gemeubileer.

Jacques K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Anne's Place is baie professioneel.

Elke rand werd gewees. Anne's Place was baie netjies en skoon gewees. Die WiFi toegang het dinge baie gerieflik gemaak toe werk gedoen moes word. Die 2 TV in die Deluxe Cottage het dinge maklik gemaak toe ek moes werk en gebruik maak van die TV as 'n tweede skerm terwyl metgesel tennis wou kyk. Die melk in die yskas was baie onverwags maar was baie waardeer opreg. Ek sal verseker die geriewe weer gebruik en langer bly. Die deluxe cottage het alles wat mens nodig het vir 'n naweek of meer weg.

Anne's Place se terugvoer

Baie, baie dankie van ons almal by Anne's Place, kom gou weer. Renet

Anne's Place
Corné D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corné D

Baie vriendelike, netjiese en sentrale verblyf.

Het ons verblyf hier baie geniet. Dink net dit is baie duur vir net 'n kamer en nie 'n ontbyt ingesluit nie... Al is dit net kolwyntjies en jogurt.

Anne's Place se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike resensie. Vra gerus volgende keer, ons sit graag vir gaste wat dit verkies yougurt en muffins in die yskas.
Vriendelike groete van ons almal by Anne's Place.

Anne's Place
John D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John D

Prakties en netjies.

Die personeel was tweetalig en uiters vriendelik. Verblyf was netjies en skoon. Ek vermoed die hoofhuis is duurder en meer luuks, nie dat ons verblyf enigsins afgeskeep was nie. Sterkte met julle onderneming.

Anne's Place se terugvoer

Baie dankie John, ons almal hier by Anne's Place waardeer dit. Kom kuier gerus weer en kontak ons gerus volgende keer direk dan kan ons advies gee oor die verskillende opsies van verblyf.

Vriendelike groete
Renet

Anne's Place
Antoinette D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Baie veilig, netjies sal weer daar oornag!

Baie dankie vir 'n heerlike oornag-geriewe wat ons ontvang het by Anne's Place. Beveel dit gerus vir enige persoon aan alleen of met kinders. Baie veilig, volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie.

Wicus O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus O

Aangename, veilige verblyf.

Sal dit aanbeveel.

Anne's Place se terugvoer

Baie, baie dankie van ons almal by Anne's Place. Kom gou weer. Renet

Anne's Place
Derick S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S

Pragtig!

Dit is 'n wonderlike plek en ek sal beslis weer hier tuisgaan wanneer ons in Potchefstroom is. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Anne's Place se terugvoer

Dankie Derick vir jul vriendelike review. Ons waardeer ons waarderende gaste.

Anne's Place
Wilma V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Uitstekende diens en akkomodasie!

Ons was 'n gesin van 4 wat net slaapplek gesoek het vir die nag, en ons het baie meer gekry. Met die intrapslag is ons vriendelik verwelkom en het ons sommer tuis gevoel. Dit is 'n gastehuis met uitstekende diens en is silwerskoon en gesellig. 'n Huis weg van die huis.

Susan H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Personeel was vriendelik.

Die kamer was skoon en vars.

Adrian H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H

Excellent accommodation, best value for money, very friendly owner.

It was my first stay at Anne's Place. It was recommended to me by friends. A better recommendation could not have been given. Many thanks from A.H, from Germany.

Gm S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gm S

Excellent value!

A remarkable place, a jewel of excellence!

Pieter K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter K

Baie netjies.

Probeer gerus Anne's Place. Jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Dries S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dries S

Net ontbyt het ontbreek en ons het dit gemis.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-weg 26, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bc63f4fb7bb73b5e23225d42184cdf3b87b2e1fa1115865723727bff1c5dea912448366d36ea4e02217a86f6f04200c4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 26 Mozart Road Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -26.700341 27.116063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang