Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annette Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Daan N
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Feb 2023

Basies, het gewerk vir 'n laaste-minuut bespreking. Kamers klein, verstaan loadshedding is 'n realiteit, maar hulle kon meer batteryligte ens. verskaf het. Geen water in yskaste nie, stort verstop. Algemene onderhoud word ook afgeskeep. Badkamer muf by mure teen dak.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Kate S
1 nag Besigheidsreis
3.2
Feb 2022

Did not experience the room as prepared for a new guest. Room not welcoming nor clean. The room did not seem clean, bath towels were not bright white and looks old, bed was not prepared neatly. TV did not work. No milk for coffee in the room although there was coffee and sugar placed out. Was not welcoming at all. Breakfast was nice although you have to boil the kettle yourself to make coffee. There is a machine available for coffee but was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tamara L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

The venue was beautifully situated and both the kids and us enjoyed our stay at Annette Guesthouse. All the staff was so friendly and very professional. And our room was nice clean and tidy too. We most definitely enjoyed our stay there and grateful for amazing assistance always to accommodate my family and the kids too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella Johanna O
1 nag
5.0
Des 2019

Ek wil beslis terugkom! Na 6 maande in die Midde Ooste was hierdie die beste plek om te oornag vir my eerste aand tuis in SA. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2019

Nie heeltemal vierster-standaard nie, maar aangenaam met uitstekende ontbytkamer. Kamer ("Greek") klein en beknop sonder 'n enkele stoel. Parkering word aangedui as "van die straat af" wat nie waar is nie. Diens vriendelik en ligging goed. Badkamer skoon, kombers en vloermatjie kan doen met goeie skoonmaak. Verf wat van badkamerkas afdop 'n aanduiding dat beter onderhoud nodig is. Gehalte van die bedlinne waarskynlik nie op vierster-standaard nie. Jammer dat rookarea reg voor die kamer is sodat vensters toegehou moes word. Sal die gastehuis wel aanbeveel as dit drie sterre gehad het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Irma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2018

Gerieflik en skoon in stil area. Baie netjiese en skoon verblyf, kamer was lekker ruim. Hier en daar sal hulle die afwerkings moet opskerp. Ontbyt was baie lekker met genoeg keuses.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carine B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2017

Vriendelike ontvangs. Baie verwelkomende ontvangs. Skoon kamer wat op ons gewag het. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Annette Guesthouse
Dear Carine, Thank you so much for your review. Looking forward to having you stay in the near future. All of the best, Shirley

Hermien K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2017

Uitstekende diens! Die beste plek om te wees vir iemand wat op 'n sakereis of vakansie is. Uitstekende diens van Shirley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Annette Guesthouse
Thank you so much for your positive review. We wish you a speedy recovery. All the best, Shirley & staff

Christephine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2017

Dit was wonderlik, rustig en genotvol. Ons cutlery was vol stof, die plug van haardroër kon nie in die plug reg pas nie. Daar was nie 'n prop in die badkamer se bad nie. Andersins wonderlik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
Annette Guesthouse
Thank you for your review and for staying at Annette Guesthouse. I personally checked the plug for the hairdryer and it does fit, just needs to be pushed in hard. There is no plug for the bath, due to the fact that we have water restrictions in Cape Town. We have to ask our guests to please only use the shower. The cutlery was a bit dusty and we do apologise for this. With regards, Shirley

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b894f418dabc70fe4cb8244bc34f7a17f42217498be32dba1eebdfc5581624525139c61dfd0693a180645c519ea66e857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 & 12 Meyboom Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870335377515 18.584216237068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang