Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annette Guesthouse

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Annette Guesthouse in Meyboomlaan, Suikerbos Crescent is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte woonbuurt Plattekloof, in die Noordelike Voorstede.

Die gastehuis bied 18 pragtig versierde kamers wat elk tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer, afhangend van hul behoeftes. Die kamers is ingerig met gemaklike koningingrootte-, dubbel- of driekwartbeddens, en hulle beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis in die kamer, WiFi-internettoegang en elektriese komberse. Sommige van die kamers het ook lugversorging vir ekstra gerief. Die luukse gesinskamers en gesinseenhede spog elkeen met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Annette Guesthouse is 15 minute se ry vanaf Kaapstad, die lughawe en die bekende Victoria en Alfred Waterfront. Dit is binne maklike bereik van van die mooiste strande in die Kaap, die wynroetes van die Boland en vele ander besienswaardighede. Annette Guesthouse is die ideale ligging vir die toeris, sentraal geleë en naby meeste hoofroetes en sakesentrums. Die wêreldbekende Panorama-kliniek en chirurgieklinieke is naby.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Annette Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Annette Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyboomlaan 10 & 12, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8b894f418dabc70fe4cb8244bc34f7a17f42217498be32dba1eebdfc5581624525139c61dfd0693a180645c519ea66e857?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 & 12 Meyboom Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870335377515 18.584216237068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang