Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annex at Pippins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Annex at Pippins bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die vreedsame Elgin-vallei. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie, want hierdie eiendom spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 2 badkamers. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.

Buite is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop het hierdie eiendom 'n welige groen tuin, braaigeriewe en 'n uitnodigende plonspoel vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Viljoenshoop, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA870693f2b4bd3f0d04940578a7e970c6097c1230e3818c9a107896b88379ff6fa3a2ddd3d709631af3335d9ce1f3b2a697b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) Off Viljoenshoop Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203348360024 19.030498663685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang