Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Annex

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Llewellyn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Baie vriendelik. Gasvry plaas huisie. Baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag
5.0
Jul 2021

Karoo lekkerte en stilte. Heerlike nag gehad, dankie Riaan en Marietjie dat julle my laat tuis voel het, geld kan nie die stilte op julle plaas koop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan En Marietjie
Annex
Beste Marius, So baie dankie, vir jou besoek, asook ons resensie, ons wil graag n oase wees waar daar Vrede in oorvloed is. Ons is rentmeesters van God en ons is so bly jy was hier. Baie baie sterkte vir jou pad vorentoe!! Mag God jou versterk en jou seen. Beste wense, Riaan & Marietjie

Marina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Lekker oorgebly, stilte en sterre iets besonders. Vriendelike kommunikasie en ontvangs deur Marietjie en Riaan. Dankie vir die lekker groot braaivleisvuur!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan En Marietjie
Annex
Marina, ons wil net dankie sê dat julle ons gekies het, en baie keer raak gaste sommer maar net vriende! Kom kuier gerus weer! Dankie vir ons resensie, belangrikste is dat julle dit geniet het.

Gert V
1 nag
4.8
Apr 2021

Beste kuier ooit! My mense, praat my taal. Regte boere mense, waar kry jy beter?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf
3.4
Apr 2021

Very pleasant hosts. Facilities are great and the hosts are very accommodating and helpful. The cleanliness of the toilet needs some serious attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2021

Glad nie n lekker ervaring nie. As jy na 980 km by jou 1ste slaapplek van jou vakansie so 'n swak blyplek sien, wil jy sommer omdraai en huis toe gaan. Dit was uiters swak en ek sal dit nooit aanbeveel nie. Vuil aan die buitekant en binne. Toilet is vuil en werk nie. Daar is nie eens messe in die kas en ook nie mikrogolfoond soos geadverteer nie. Jy kan nêrens loop nie net dorings.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R387, Annex Plaas, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c59fc1318162b7b93374958f35a82e2f95275db8bb2ef5a44c7ebc2242bc302f016885769fe897f2615a015216ee0f4bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R387 Annex Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.850446082671 24.278312381451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang