Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anni Bos

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Anni Bos
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Simoné N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné N

Wonderlik!

Heerlik! Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi skoon en so veilig!

Jenny N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

An highly recommended place to stay!

An amazing place to stay! Comfortable and in an excellent location.

Natashia B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia B

Dit was maklik, gemaklik en onlosmaaklik lekker. Dankie, Annie!

Dit was 'n lafenis en ek wou sommer permanent intrek.

Anni Bos se terugvoer

Dankie baie, ek waardeer die boodskap. Altyd lekker om gaste te kry wat mooi inskakel hier by Anni Bos. Sien julle graag weer in die toekoms. Groete

Anni Bos
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Heerlijke rustige locatie en toch vlak bij de stad.

Ons verblijf bij Anni Bos was geweldig. Het is een zeer rustige omgeving waar je je auto kunt laten staan. Anni heeft 2 fietsen die je kunt gebruiken. De Spar is om de hoek en met de fiets ben je zo in de stad. Anni heeft meerdere zitjes buiten waar je kunt zitten en genieten van het uitzicht op de bergen. De kamer is uitzonderlijk schoon. We verbleven maar een paar dagen en zelfs in deze paar dagen werd ons beddengoed en handdoeken verschoond en werden we verwend met heerlijke chocolade. Dank je wel Anni en Pieter voor de service en het gezellige verblijf.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie vir julle bespreking by ons. Julle verblyf hier was baie goed. Seker julle het Stellenbosch en omgewing baie geniet. Mooi jaar verder. Groete, Annie.

Anni Bos
Karl A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl A

Ons sal weer by Annibos gaan kuier. Ek kan Annibos aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Stil area maar naby genoeg aan die kampus en middedorp. Mooi kamer met lekker stort, TV en WiFi. Veilige parkering en 'n baie vriendelike gasvrou. Dankie, Annie. Beslis waarde vir geld.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie, Karl. Bly julle het dit geniet. Goeie gaste om te hê. Sien dalk weer in die toekoms. Groete, Annie

Anni Bos
Celeste L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Hierdie sakpas akkommodasie vir kort Stellenbosch kuiers.

Gerieflik vir oorbly in Stellenbosch. Sakpas akkommodasie vir een of twee aande se oorslaap. Alles wat jy nodig het. Dankie.

Kobus U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus U

Nice cosy.

Lekker quiet area in the busy Stellenbosch. Good enough for a stopover, but not a long period.

Anni Bos se terugvoer

Thanks, Kobus. Great to have you here in Stellenbosch. Have a great week.

Anni Bos
Kevin K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Quick and easy.

It was just for one night. No drama.

Pierre L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Het voldoen aan ons behoeftes.

Netjiese kamer en badkamer met voldoende geriewe in kombuis.

Willem V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Netjies, rustig en sentraal.

Geleë baie sentraal as jy die wynlande of universiteit wil besoek. Baie rustige en stil voorstad. Lekker veilig. Die kamer word ook daagliks gediens. Hoë gehalte linne en baie lekker stort.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie, Willem. Was 'n plesier om jou as gas te hê. Mooi jaar verder. Groete, Annie

Anni Bos
Carlo-mari V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo-mari V

Perfekte akkommodasie.

Baie netjiese plek en goed toegerus. Annie is ook 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou, ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle hier te ontvang. Sien graag weer in die toekoms. Mooi dag. Annie

Anni Bos
Nevine M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nevine M

The hospitality was some of the best. The host was very friendly and I will definitely stay again if I want to get away from our busy lives.

Friendly and very peaceful.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie Nevine.
Waardeer die mooi woorde. Dankie dat julle by ons bespreek het.
Groete
Annie

Anni Bos
Ansie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Fantastiese ervaring.

Baie netjiese plek, met die eienaar wat mens vreeslik bederf met die heerlikste beskuit en lekkernye wat vir mens wag. Goeie ligging en naby die bedrywighede van Stellies. Die beddegoed en handdoeke was bo gemiddeld en het bygedra tot ons kwaliteit kuier hier. Baie dankie vir alles, Annie — julle sien ons vir seker weer!

Pierre D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Alles wat jy verwag, en nog meer!

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het en nog meer. Ligging is perfek. Sal definitief weer daar bly.

Carla E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

'n Lekker sagte bed na 'n lang dag.

Dit was die tweede keer wat ons hier oorgebly het, en sal weer in die toekoms. Die kamer is ideaal, met 'n kombuisie en 'n lekker stort. Mooi skoon. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook baie lekker, veral laat in die aand. Daar is veilige parkering op die erf. Daar is regtig baie moeite gedoen om die kamer gerieflik in te rig en alles wat 'n mens benodig, is ingesluit. Geen beurtkrag, wat 'n bonus is! Dit voel baie huislik!

Allison M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison M

Very good.

Stay was good although I did not realise it was a part of the house. This should be included in the description.

Anni Bos se terugvoer

Thanks for staying with us. I will definitely look at my profile to make it clearer that it is part of the house structure but with its own entrance. Best wishes, Annie

Anni Bos
Duncan E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan E

Die klein eet plekkies was die plan.

Was maklik om te kry, en in 'n stil omgewing.

Anni Bos se terugvoer

Dankie vir die bespreking, Duncan. Ek hoop julle het Stellenbosch baie geniet. Julle was goeie gaste om te hê. Ek sien julle graag weer in die toekoms. Groete, Annie

Anni Bos
Deonelle J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonelle J

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gebly en lekker sentraal.

Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Maklik om te bespreek, en aanwysings was eenvoudig.

Rustige buurt met min geraas. Plek was mooi skoon, en dit is gerieflik geleë. Het aan al ons behoeftes voldoen vir een aand oorslaap.

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie Jaco. Bly julle het gemaklik gebly. Mooi jaar vir julle. Groete Annie

Anni Bos
Michellé F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michellé F

Baie gerieflik in die hartjie van Stellenbosch.

Sonpanele en geen beurtkrag, was wonderlik. Asook die daaglikse skoonmaakdiens. Was mal oor Annie se gasvryheid en sommer die hele tydjie.

Philip V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Netjies en skoon.

Die woonstel is baie netjies en skoon, en in 'n pragtige stil area. Die bed is goed vir 'n heerlike nagrus, en die plafon beligting goed geplaas, selfs in die badkamer. Klein kombuisie het alles wat jy nodig het vir 'n dag of drie. Buite is dit netjies, met veilige parkering agter 'n stewige heining en elektroniese hek. Naby en ver genoeg van alles. Ons kan Anni Bos verseker aanbeveel.

Hester N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N

Gemaklik en uitstekende waarde vir geld.

Gerieflik en netjies.

Raymond A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond A

Delightful.

Ani and Pieter were very helpful!

Jenny N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N

Wonderful. Very comfortable.

We stayed in winter, but room was warm and comfortable.

Liesl B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Clean and comfortable and safe.

Lovely place, clean and comfortable and warm enough in winter with off-road parking, WiFi, microwave and kettle and toaster. Friendly hosts. Little desk to work from or eat on.

Michelle S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Perfect.

Perfect.

Bartholomew B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bartholomew B

Vriendelike ontvangs.

Kan nou nie veel sê nie, want ons was maar net vir een nag daar. Baie goed ingerig.

Liesl C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C

Great value for money.

Anni was clean, quiet, very comfortable and the location is perfect. Close to shops and the university.

Evelyne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyne B

Vinnige, kort oorbly, maar was waarde vir geld. Dankbaar.

Dankie vir Anni wat ook toegelaat het dat my kinders kon kom hallo sê. Was 'n kort tydjie in Stellenbosch. Was vir 'n troue daar, maar alles was spesiaal en dankie vir netjiese plekkie en gasvryheid.

Kim D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

Comfortable. Suitable for my needs.

Anni Bos was comfortable and the amenities suitable for my needs, and the price was appropriate.

Adel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adel R

Lekker plekkie vir 'n vinnige oornag.

Dis 'n lekker plekkie vir 'n vinnige oornag in Stellenbosch.

Christine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Gerieflik, uitstekende ligging.

Gerieflike kamer, stil straat, uitstekende ligging en veilige parkering. Vriendelike nota: Die seep in die badkamer vir handewas en/of stort sal welkom wees (ek het ongelukkig myne by die huis vergeet), en 'n beskuitjie saam met die lekker koffie wat daar is, sal welkom wees.

Dr Wilton T K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Wilton T K

Quiet place to stay for business trips.

Can they have another name at the gate because the wall plank logo is not visible enough, especially when driving in rainy weather during the day? Can the owner put towels in the bathroom? Most of us prefer air conditioners than heaters.

Anni Bos se terugvoer

Good day,
Thank you for the review.
We will look into the placement of the logo, at the moment it is on the left side of the house very visible but not at the front door.
We have a towel per guest in the closet each time, not sure it you have missed it, but please do ask us when you need anything.
Regards,
Annie

Anni Bos
Hendie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendie G

Rustige buurt, maar tog stapafstand van besige kern.

Netjiese woning. Bevat alles wat nodig is vir 'n goeie verblyf. Spieël te ver van muurprop. Effense muwwe reuk in eenheid. Nie 100% klankdig nie. Kon gas se voetstappe en bewegings langsaan hoor.

Raymond L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Raymond L

Poor welcome, neat area, slippery bathroom floors.

No toiletries soap and shampoo. Shower and toilet floor incorrect tiles used, very slippery floor when wet. Anni Bos does not answer cell when contacted from assistance.

Marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Waarde vir geld in alle opsigte.

Ons kan Anni Bos aanbeveel - mooi, netjies, veilig, rustig en stil. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Vriendelike ontvangs en inligting oor doendinge en eetplekke in omgewing.

Charnelle P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle P

Uitstekend

Baie goeie diens, veilig, netjies, kon ontspan, baie vryheid. Sal graag weer gebruik maak van Anni Bos.

Cathleen H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Beautiful!

Baie skoon en netjies. Ligging was vir baie goed, maklik bereikbaar na restaurante en dorpsgebied. Buite studente gewoel. Goed ingerig, het voldoen aan ons vereistes. Ons sal weer daar bly indien die geleentheid hom voordoen.

Hannelize V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize V

Als wat ons nodig gehad het was daar. Hierdie verblyf het gesorg dat ons die Woordfees sommer ekstra geniet het. Sal definitief weer daar bly!

Ons en ons voertuig het regtig baie veilig gevoel.

Mandy B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy B

Het veilig gevoel.

Vriendelike versoek om aircon te laat installeer.

Tina V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V

Lieflike plek en lieflike mense!

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Kamer is gemaklik en semi privaat.

Brenda V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs, plek netjies en skoon. Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Anya W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya W

Baie lekker knus en als wat ‘n mens nodig het.

Oulike plekkie, gerieflik vir ‘n aandjie in Stellenbosch.

Shana D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana D

The place was neat and clean, comfy.

I would definitely stay there again, wish I could stay longer.

Oloff B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff B

Baie lekker ruim en alles wat nodig is.

Vriendelik ontvang deur gasvrou. Netjiese fasiliteit met als wat nodig is.

Ruan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Netjies.

Netjies en skoon. Lekker gebly.

D B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D B

Lekker rustig in stil omgewing vir een aand se slaap.

Baie vriendelike ontvangs. Ideaal en redelik geprys vir een aand se verblyf as wil deurry. Kon gemaklik kom en gaan.

Emmanuel M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M

Baie lekker. Netjies.

Was baie lekker en gerieflik. Nice en cosy.

Antje T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antje T

Clean, uncomplicated and friendly.

See rating.

Riaan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Ek het baie lekker gebly!

Die plek was skoon en netjies en het als in gehad wat ek nodig het. Alhoewel ek glad nie met die eienaars in kontak gekom het nie was al die reëlings rondom die verblyf maklik en duidelik. Ek het baie lekker gebly en kan die plek sterk aanbeveel.

Russel K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Russel K

Baie netjies, sentrale ligging.

Netjiese blyplek met veilige parkering. Die eienaar was baie behulpsaam. Lekker atmosfeer in 'n stil woonbuurt.

Carla E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Rustig en privaat.

Ons het vir 6 aande by Annie oornag. Ons het ons eie kamer met en-suite gehad met ons eie ingang en parkeerplek vir ons motor. Ons is ons privaatheid gegun, maar Annie was net 'n telefoonoproep weg indien ons iets benodig het. Die kamer is klein, maar ons wou niks meer gehad het nie. Die ketel, yskas, mikrogolf en lugversorging het alles mooi gewerk. Die WiFi was ook lekker om te gebruik. Al wat ons dalk effe gesteur het, was die kinders wat bietjie vroeg die Saterdagoggend jolig en luid was, maar andersins sal ek dit plek met liefde en oop gemoed aanbeveel. Dankie vir julle gasvryheid!

Anni Bos se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag van die verblyf.
Weereens jammer oor die deur.
Geseënde Kerstyd, dit is om die draai.
Groete
Annie

Anni Bos
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reygerweg 9, Simonswyk, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjVjZDQ1LWQ0OWEtNGMxMi1iZjRlLTdlOTFlOWUwMGY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 9 Reyger Road Simonswyk 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.928291 18.87729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang